Pasgelaai
Woordspeling en die vorming van handelsname in gedrukte advertensiekommunikasie
2014-01-21Taal is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in advertensies te trek ... Om werklik funksioneel vir die bemarkingsboodskap te wees, moet die woordspel (aandag gevra) op die produk/diens of handelsnaam gerig wees.
Morning blues
2014-01-21"wat lag jy so uitbundig, dis nog so vroeg
jy't dan nie eers 'n enkele tand nie
en waar kry jy krag vir die daaglikse dansie
sonder skoene aan jou skurwe voete"
Magoebaskloof
2014-01-21 "Ons spring soos mos verby weerhaakranke.Verby water en klip se aloue klank. Verby
enige vaste voet tot die allerhoogste orde klouter ons."
Gladde vingers
2014-01-21 "‘n dronk vingerboodskap stuurms u 2 much en ♥ u
neem asseblief in ag
die roes van my beskonkenheid"
Die “Havenga-verslag” oor verkragtings en die mites daaromheen
2014-01-21 “Volgens die vroue se getuienis in die ander verklarings was baie van die verkragtingspogings [tydens die ABO] onsuksesvol omdat daar dikwels te veel vroue en kinders by ’n plaashuis was, of die vroue so verbete teruggebaklei het, of weens die gebrek aan ’n private plek vir die Britse soldate om die daad te pleeg.”Kuberparingsdans
2014-01-21 "en ek zoem, soos in google earth zoem ekuit my alleen-verligte hokkie
soomloos oor die ruitnetwerk
van my huislike woonbuurt bestaan"
Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees
2014-01-21"Elke dag sien ek mense op hul fone,
Wel ek sien eintlik net hul voorkoppe, hul krone.
Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees
aan mekaar, aan die wêreld, aan informasie –
waar is die mond-tot-mond-kommunikasie?"
Safely saved
2014-01-21"In this age when sharpening a pencil has become abrasive and taking up a chisel is absurd we choose to donate our fantasies and ideologies, our conspiracies and our poetry to electronic memories."
Smash Hit Musical Blood Brothers returns to Cape Town!
2014-01-20 Following its two successful seasons at Theatre on the Bay in Cape Town and Pieter Toerien's Theatre at Montecasino in Johannesburg, Willy Russell’s acclaimed West End musical Blood Brothers returns to the Mother City from 12 February until 29 March 2014.Vonnisbespreking: Dogmatiese verkenning van die reg op privaatheid kry verdere erkenning in die regspraak Greeff v Protection 4U h/a Protect International 2012 6 SA 393 (GNP)
2014-01-20Die reg op privaatheid word gemeenregtelik en grondwetlik as ’n selfstandige persoonlikheidsreg erken en beskerm, en riglyne vir die toekomstige ontplooiing van hierdie reg is grootliks uitgestippel...
Edith Wharton: A Backward Glance
2014-01-20 'n Mens kan ook sê Wharton was soos die maan wat lig van die son weerkaats het. Henry James was daardie son; hierna James genoem. Ek skryf hier veral oor hom.
