Pasgelaai
Hoe lyk ‘n plank?
2014-01-20 Kaste wat van woorde gemaak is, hou net illusies binne. Alle ander goeters val uit.Saartjie Botha laat jou die wêreld anders sien – met Die rolbalspeler
2014-01-20 "Daar is oomblikke in die stuk wat ons die gehoor glimpse gee van wat Hans kan sien. Dit gee 'n interessante dinamika dat die gehoor kyk na iemand wat nie sien nie, en gekonfronteer word met wat hulle sien, en wat hy sien."Hoe 'n ampsbekleër sy pos moet ontruim
2014-01-20 “‘n Voormalige Israelse premier, Ariel Sharon, het op 11 Januarie 2014 gesterf nadat hy agt jaar vantevore in ‘n koma verval het na ‘n massiewe beroerte. Die bewustelose Sharon is in verpleeginrigtings versorg sonder dat hy ooit sy amp formeel kon neerlê.”South African Flowering Trees: Photos of book launch at Kirstenbosch
2014-01-20 The aptly named Rob Wood, author of South African Flowering Trees, was represented by his son Alan and grandson Aden at the launch of his book at Kirstenbosch this week.Taleswapper's Donny Truter off to Nashville (if his girl likes it)
2014-01-20 "Without creative or pioneering thought we cannot evolve, we cannot break the boundaries of the ever imminent plague of the mundane and normalcy. We must go see live music. We must pay to get in if there is a cover charge and see the product of our fellow human."Liela Groenewald: "My benadering was ’n bietjie hedonisties ..."
2014-01-20 "Na seker 15 jaar van maar traak-my-nie-agtig musiek maak, het dit vir my na ’n groot, seer gaping begin voel om geen rekord van my musiek te hê nie, om dit nie te kan deel nie ..."
Ek, wynvolk
2014-01-17 Moeder kan tot die dag toe nie verstaan hoekom ’n mens meer as een drankie (alkohol) wil of moet drink nie. Sy het altyd gewaarsku dat die gewoonte om “iets te gebruik”, ’n lewenswyse sal word.Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
2014-01-17 ’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.Up the Creek 2014
2014-01-16 At Up The Creek everyone comes together.No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.
ATKV/JIP-Gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders by US Woordfees 2014
2014-01-16 Die ATKV en JIP bied vanjaar ’n gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees, met Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer, Bibi Slippers en Hester Carstens.
Lisensie vir kardryf
2014-01-16 Skoonpa is twee en taggantag. Ek word deur die twee dogters, waarvan een met my getroud is, opkommandeer om skoonpa vir sy hernuwing te neem.Regsetiek as deel van die LLB-kurrikulum
2014-01-15In hierdie artikel word van die veronderstelling uitgegaan dat die doseer van regsetiek aan universiteite die probleem kan help oplos mits vrees vir straf nie as die grondslag van regsetiek aanvaar word nie.
