Elzet Kirsten, Ilse Feinauer2014-05-05Hierdie artikel fokus op die vertaalverhouding tussen die Afrikaanse en Engelse weergawes in hierdie bundel wat deur oortekening en die tweetalige uitleg moontlik gemaak word en op die stereoskopiese lees- en interpretasieproses waaraan die tweetalige leser uitgenooi word om deel te neem.
Henry Cloete2014-05-05"Vir my is dit lekker om te weet dat ek nou ’n vinger in al twee 'pies' het. Ek kan by Afrikaanse kunste- en gemeenskapsfeeste optree, maar ook by Engelse folk-, blues- en rock-feeste."
Gerdus Senekal, Pasi Mubaiwa2014-04-30"What is true for me is that Afrikaans is still a dominant player in terms of language in South Africa. Most South Africans, black or white, use it in one form or another. It is used in many slang expressions in townships – words like 'lekker', 'voetsek' and 'straata'."
Christina van Deventer2014-04-30Christina van Deventer is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees haar wenverhaal.