Pasgelaai

“Duiw’lspiek”-siek

Jacobus Faasen 2014-05-09

'n Gewigtige saak

FC Boot 2014-05-09

Rachelle Greeff bied skryfkursus in drama en kortverhale by Breytenbach Sentrum

2014-05-09 Die Breytenbach Sentrum op Wellington bied vanaf Junie vanjaar ’n sesmaande-kursus aan in die skryf van kort prosa of drama.

intrinsiek eksklusief

Jacobus Faasen 2014-05-09

Hoeveel bobjaan bloed in Wit are??

Francois Williams 2014-05-09

kolossaal teatraal

Jacobus Faasen 2014-05-09

Hoekom SA steeds ANC stem...

Francois Williams 2014-05-09

Trance

2014-05-09

Afrikaans se taalvariasiespore

2014-05-08 "Afrikaans, en tale wat soortgelyke ontstaansgeskiedenisse deel, het variasie in hulle ontwerpplan ingebou. Sulke nuwe nedersettingstale is van hulle ontstaan af variasievorme van die tale wat hulle sprekers kommunikatief wou beheers, met baie onderlinge skakerings."

Is Afrikaanse variëteite in die letterkunde regtig gestigmatiseer?

Hans du Plessis 2014-05-08 Stigmatisering van die variëteite van 'n taal is nie net 'n Afrikaanse verskynsel nie, en beslis ook nie 'n moderne een nie.

Webseminaar: Taalvariasie in Afrikaans

2014-05-08 Nou kan daar gevra word waar taalvariasie vandaan kom, en of variëteite van Afrikaans aan stigmatisering ly?

Onderhoudend: Helize van Vuuren

Helize van Vuuren, Henning Snyman 2014-05-08 Met die uitvoerige ontleding van die gedig "Vuurbees" in haar artikel ontstaan die vraag: Is hierdie gedig werklik deel van Opperman se laatwerk? Is dit vanweë die ontstaanstyd of is daar kenmerke in die teks wat dit as laatwerk onderskei? Dus: hoe word "laatwerk" bepaal?

It’s not about the wine

Nicholas Glanvill 2014-05-06 Walking back to the entrance past the rows of cars can help falter a moral compass. “I’m thirsty … am I allowed to have a glass of wine midmorning?” Everybody just kept walking to buy their glass for the day, but first they needed to dodge family pictures, prams and gallivanting children.

Chekhov Festival at The Joburg Theatre in June

2014-05-06 From the 4 – 16 June the brilliance of Russian playwright Anton Chekhov will be celebrated in a vibrant Festival at the Fringe at Joburg Theatre.

Voorgedoen as advokaat

Gustaf Pienaar 2014-05-06 Hoe gebeur dit dat ’n man met 'n vals indentiteit tot die balie toegelaat word en as advokaat in 21 sake in die hof optree?

Stefanie Zweig – ’n heimatlose lewe tussen twee kontinente

Loammi Wolf 2014-05-06 Stefanie Zweig is in 1932 in Leobowitz in Silesië (vandag Pole) gebore en was skaars ses toe hulle Duitsland verlaat het.
Top