Pasgelaai

Nee Dirk rêrig ...

Jan Rap 2014-02-04

Ek praat jóú taal: ATKV-meertaligheidsweek in samewerking met UJ en VVA

2014-02-04 Die ATKV, Universiteit van Johannesburg en Vriende van Afrikaans hou van 26-29 Maart meertaligheidsweek by die UJ-satelietkampus in Soweto. Almal is welkom en te danke aan tolkingsdasiliteite kan almal by die byeenkoms hulle taal praat.

Vonnisbespreking: ’n Perspektief op die impak van die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 op voorheen bestaande regte

Elmarie van der Schyff, Nic Olivier LitNet Akademies (Regte) 2014-02-04

Die ontstaan van talle van die land se bestaande sosio-ekonomiese vraagstukke word ook vandag direk verbind aan diskriminerende praktyke soos dit parallel met, en in die konteks van, die land se mynboubedryf ontwikkel het.

Annual Cape Tattoo Expo 2014

2014-02-04 The 6th annual Cape Tattoo Expo takes place from 28 February – 2 March 2014 at the Cape Town City Hall. Art exhibitions, a golf day and live music will be part of the expo's lineup.

In Memoriam: Pete Seeger

Kerneels Breytenbach 2014-02-04 “Pete Seeger is die vader van protesmusiek. Sy loopbaan het ‘n patroon van aanvaarding en verwerping, aanvaarding en verwerping gevolg, en ten laaste vredige aanvaarding deur die publiek. Dit het ‘n patroon geskep wat dikwels herhaal is in die ontwikkeling van moderne musiek ...”

CP het 'n naam

Annette van der Westhuizen 2014-02-04 Die hele program kom tot stilstand. Die afsetter roep: “Merke, gereed, gaan!” Lina stoot hom. Van agter af word daar aangemoedig: “Go, Lina, go!” By die wenpaal wag ’n skare hom in. Hy is ’n wenner. Foto’s word geneem. ’n Medalje om die nek gehang.

Bravo Rachel Jafta!

Jan Rap 2014-02-04

byna so goed soos Hollywood

Jacobus Faasen 2014-02-04

Slakkegang

CM 2014-02-04

Prof Jonathan Jansen …

Jan Rap 2014-02-04

Wmj?

Ockert J du Preez 2014-02-04

"Wmj?" kom die e-pos deurgesnel.
Ek dink by myself: "Wat de hel
bedoel sy?
Wmj? Wmj? Wat rook sy?"


Die internet

Chantal 2014-02-04

"Lees, skryf en dink,
wat is verpligtend?
Laptop, rekenaar
of foon?
Alles dra die kroon!
Die internet kom
orals voor."


Internet.com

Chantal 2014-02-04

"Vroeg opstaan, laat gaan slaap
Minder gaap. Windows wat haak."


Groen virus

Chantal 2014-02-04

"Groen en boos.
Virus geen troos
Mp3’s verlore.
Mp4’s verbode
Webblaaie vernietig.
Trane verdrietig.
Geselskap verwoes,
e-posse moet koes"
 

Gatvol

Jan Rap 2014-02-04

Webblaie is pret

Chantal 2014-02-04

"In die aand
sal die gedagtes opgaar
en die voete
stilstaan."


Tikkende vingers

Chantal 2014-02-04

"Tik, tik, tik
vinnig, haastig en lastig!
Verstik in die woorde,
Gebruik lang
of kort sinne.
‘n Nuwe woordeskat."
 

Miriam Joseph: The Trivium

Johannes Comestor 2014-02-04 Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat 'n leerling dalk eersdaags 'n A-simbool sal kry deur bloot vir die eksamen op te daag; en hy sal nie benadeel mag word deur van hom te vereis dat hy betyds moet wees nie.

Twee hoenders vir Jabulani

Riette Hugo 2014-02-04 “Umlungu! Umlungu! Galepa mina!” (Wit man, wit man, help my.)
Top