Pasgelaai
Interview: Lasers in the Jungle
2014-04-30 "I use the form of the vase to bring together the alluring elements of beauty and blend them together with darker undercurrents of fear and paranoia."LitNet Akademies-resensie-essay: Die poëtika van intieme ruimtes – Andries Bezuidenhout se Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle
2014-04-30 "Trouens, die huis (ook spesifiek die kombuis) en huishoudelike toestelle staan as ’n komplekse 'objective correlative' in hierdie bundel – ’n intieme ruimte waardeur meerdere emosionele registers deur die fokus op verskillende gebeure en objekte oorgedra word."Kortlyste vir 2014 Media24 Boeke Literêre Toekennings bekend gemaak
2014-04-30 Die kortlyste vir die 2014 Media24 Boeke Literêre Toekennings is bekend gemaak.Twintig jaar van demokrasie
2014-04-30 "Twintig jaar van demokrasie? Versigtig wees met die euforie, en terug na die harde werklikhede waar ons almal ‘n bydrae het om te maak."Dansende Digtersfees 2013-voorlesings
2014-04-30 Die Spier Dansende Digtersfees vind hierdie jaar weer plaas. Indien jy hierdie besonderse fees nie verlede jaar bygewoon het nie, kan jy hieronder sien waarop jy uitgemis het – en ook waarom jy hierdie jaar daar moet wees mee te luister en saam te dans.
My dam se eende
2014-04-29 My dam se eende, asook die swart swane wat sedert 1994 hier op die dam kom land het, lewe in vrede met mekaar."Droogte" deur Ester Scheffer
2014-04-29 "Wanneer oom Paul-hulle van Poortjie oorkom vir koffie, sit hy en my pa soms lang rukke sonder om te praat. Die vrouens gesels ook minder; praat in bietjies eenkant oor resepte en patrone. Of oor die kinders in die koshuis."African Library: Tears of the Desert – A Memoir of Survival in Darfur
2014-04-29 Tears of the Desert – A Memoir of Survival in Darfur by Halima Bashir with Damien Lewis is a work of testimony and an important addition to the African archive.Wilma Stockenström: ’n Poëtiese lewe
2014-04-29 "Woorde is rampe, rampe, rampe!Wys my ’n woord, ene, wat nie kul nie.
Noem my ’n woord wat ek nie onmiddellik kaatsend
sal nasê in die afstande tussen my en die ander,
bollend toegerank met die doringdraad van woorde.
In die begin was ontsnapping en bly dit steeds."
Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders
2014-04-29 Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders, met, as gevallestudies, ’n verwysing na Babalela van Martie Preller en Parmant van Leon de Villiers in Athlone North Primary.Vonnisbespreking: Die siviele verbod op haatspraak – “Shoot the Boer” in die gelykheidshof, hoë hof en die uitsaaiklagtetribunaal
2014-04-29 Artikel 10 van die Wet op Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie skep ’n eisoorsaak gebaseer op haatspraak. Alhoewel howe verplig is om artikel 10 toe te pas wanneer ’n party beweer dat haatspraak plaasgevind het, gebeur dit nie altyd nie.Het die Afrikaanse kortverhaal Apartheid oorleef?
2014-04-29 Bestudeer mens die parabool wat die kortverhaal in Afrikaans tot op hede beskryf het, is dit moeilik om nie tot die gevolgtrekking te kom dat die kortverhaal as genre in Afrikaans nou ’n kritieke punt bereik het nie.
