Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
2013-12-02Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. LitNet-lesers het laat weet wat hulle dink die Suid-Afrikaanse woord van die jaar behoort te wees. Die wenner ontvang R3 000 en haar naam is nou bekend ...
2013-11-27Die wenners van hierdie kompetisie is pas aangekondig. Twee gelukkige lesers ontvang elk dié twee boeke met komplimente van CNA. En die gelukkige wenners is ...
Barend van der Merwe2013-11-25Jy was my prinses wat ek op my hande kon dra en vir wie ek twyfelagtige verse kon skryf ‘op versoek’, al was dit ook net op versoek van een mens: jy.
Ben Viljoen2013-11-25Ons liefde het gewag soos ’n brandoffer op ’n altaar, maar onderwyl ons gestaan en talm het met die fakkel in ons hand, het nagdiewe die hout van die brandstapel weggedra en ons met net die koue klipblad gelaat.
Bernice Saulse2013-11-25Ek het jou adres by jou ma gekry, kan jy dit glo. Oumies talm in haar sterwensuur, dié dat sy seker besluit het om “jammer” te sê en my na soveel jare te laat kontak maak met jou.
2013-11-20Kyk wie se brief aan haar verlore liefde het ons hartsnare die meeste geroer. Hier is die wenner van die lekker Sophia Kapp-boekie van LAPA Uitgewers.
2013-11-20Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.
2013-11-20Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Wat dink jy is die Suid-Afrikaanse woord van die jaar? Laat LitNet weet en jy kan R3 000 wen.
2013-09-17Umuzi is pleased to announce a fiction giveaway on LitNet. A lucky reader can win three books published by Umuzi. The winner of the competition is Nadia Taljaard. Congratulations, Nadia!
2013-09-09Hierdie boek dui die weg na insig aan. Dit is die eerste Afrikaanse verwerking van die antieke Chinese I Ching, of ‘Boek van veranderinge’, vertaal en geïllustreer deur Koos Kombuis.
2013-09-03LitNet is pleased to announce that the Open Book Festival 2013 is giving away ten tickets to two events respectively at this year’s festival.
Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer2013-07-09"’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen."