Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
2013-02-27Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 27 Februarie 2013 tot 6 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.
2013-02-20Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 20 Februarie 2013 tot 26 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.
2013-02-13Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 13 Februarie 2013 tot 20 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir ‘n weeklikse trekking.
LAPA Uitgewers2012-12-05Tien maande en tien boeke later is dit tyd om vir jou gunsteling LAPA Lekkerlit-boek te stem. Jou stem kan jou R10 000 in die sak bring!
2012-11-21Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
Naomi Bruwer2012-11-12Uit eerbetoon aan hierdie groot stem en ikoon, bied LitNet aan twee lesers die geleentheid om ’n kopie van Willem Pretorius se Kerkorrel te wen.