Wen
Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015
2015-11-26Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!
Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig
2015-08-26Die wenner van LitNet se standbeeldgedigkompetisie is deur Lina Spies aangewys.
Wen die splinternuwe HAT6!
2015-08-06Ken jy jou idiome? Stuur die 10 woorde om hierdie blokraai te voltooi. Die eerste drie korrekte trekkings wen elk die splinternuwe HAT6.
Wenners aangekondig: Wie's bang vir Virginia Woolf? by die Fugard
2015-07-27LitNet gee in samewerking met Saartjie Botha en die Fugard Teater twee stelle dubbelkaartjies - vier kaartjies - vir die 8ste Augustus 2015 se vertoning van Wie's bang vir Virginia Woolf? by die Fugard Teater in Kaapstad weg. Hier is besonderhede oor hoe om in te skryf.
Wen 'n eksemplaar van Boererate deur Danie Smuts
2015-05-28Boereraat teen kanker: "Sy het 8 paddas geneem in 'n neteldoekse sakkie op die bors geleg, wat dadelik op die bors so fas kleef as bloedsuiers, toen hulle fol gesuig het, fal hulle met hewige stuipe af, sonder dat di uitsuie pyn feroorsaak."
90 090 reiswoorde … en net 1 001 kan wen. Genugtig!
2015-04-30"Om die proses aan die gang te kry het ek deeglik gelees en weer gelees en uiteindelik die 90 stories uitgedun na ’n kortlys. Dit word dan die Top 10-lys, maar die stories is so lekker dat daar 13 stories in die Top 10-lys is."
Wen R2000 met jou gedig! Win R2000 with your poem!
2015-04-17Om LitNet se nuwe platform te vier, nooi LitNet digters uit om ’n gedig oor standbeelde te skryf. | To celebrate LitNet’s new platform LitNet invites poets to craft a poem about statues.
