Wen
Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
Vertel ons jóú Grensoorlogstorie – wenners aangekondig!
2013-05-14 Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie. Skryf vir ons jou storie.Wen Huisgenoot Wenresepte met komplimente van NB-Uitgewers
2013-05-08 Skryf nou in vir ons Moedersdag kompetisie en wen twee kookboeke - een vir jou en een vir jou ma!And the winner of Confessions of a Hungry Woman is ...
2013-05-06 We asked you, our readers, to tell us where you’ve had your best meal and our mouths were watering by the time we’d read through the comments!Jou ergste ervarings by die dokter – wenner aangekondig!
2013-04-30 LitNet het jou uitgenooi om vir ons jou ergste dokter-stories te vertel deur kommentaar te lewer. Ronel Gill het die kompetisie gewen. Baie geluk, Ronel!Hier is die wenners van Luna Paige se Storielied-DVD
2013-04-24 Toe Luna Paige met Chrizane van Zyl oor liedjieskryf en haar Storielied-DVD gesels het, het ons besluit om julle die kans te gee om 'n Afrikaanse verhaal voor te stel wat Luna in 'n storielied kan omskep.Hier is die wenner van Oskar en die Pienk Tannie
2013-04-17 Die wenner van hierdie week se Twitter-kompetisie is ...Hier is die wenner van Benny Lindelauf en Annalise Wiid se boeke
2013-04-10 Lewer kommentaar op LitNet en wen elke week 'n boek!Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
2013-04-10Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.
