Universiteitseminaar | University Seminar
Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution.

US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
2016-04-22"Namens die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch onderskryf ons, die Konvokasiebestuur, hiermee die Gelyke Kanse-veldtog teen die Universiteit Stellenbosch (US) se voorgenome taalplan."
Gelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun die inisiatief
2016-04-21Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick het hul steun verleen aan die veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te behou.
ATKV Sêr – pitchy, contested, yet harmoniously resilient
2016-04-21“If we are to truly restructure and reimagine our cultural platforms, weary of the stale path of ‘generic, international university’, we must become aware of the complexities of true inclusivity.”
Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan
2016-04-21"Afrikaans is nie meer die taal van die wit elite nie. Bruin mense gaan dus sentraal binne hierdie debat staan en vir hulself praat."
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
2016-04-20"... u ideologie van pragmatisme herinner my aan die fris kêrel wat sy ma en pa vermoor het en nou by die hof pleit om vonnisversagting uit hoofde van die feit dat hy ’n weeskind is …"
US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
2016-04-19"Watter student sal ’n eerlike antwoord gee as hy of sy weet die dosent se grootste begeerte is om parallelmediumklasse te vermy?"
The removal of art at UCT: Marilyn Martin's response
2016-04-18"I am totally opposed to the kind of direct action that was taken in Cape Town and now in other places. It precludes discussion and I think a democracy is based on the idea that when you have differences you can talk about it … it’s fundamental …"
The removal of art at UCT: interview with Alex Dodd
2016-04-18"On a more constructive note, colonial artworks can be curated in such a way that they reveal and expose the inner workings of colonialism. They can be set in dialogue with contemporary works that bring out fresh valences in their content or they can be used as conceptual raw material for the creation of radical new artworks."
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
2016-04-16"Die koue, harde, vir baie alumni skynbaar amper onverstaanbare werklikheid van die huidige studentekorps op Stellenbosch, is dat dié groep wat Afrikaans kan verstaan, asook die groep wat Afrikaans as onderrigtaal verkies, jaar na jaar kleiner word."
US reageer op Breyten Breytenbach se ope brief: Hersiening van die US-Taalbeleid
2016-04-15Universiteit Stellenbosch se reaksie op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
The removal of art at UCT: interview with Edward Tsumele
2016-04-14"Let the art prevail, colonial or not colonial. This is an expression of how certain artists interpreted what they saw at certain times in history."
Helpmekaar Studiefonds: kommentaar op ‘n hersiene konseptaalbeleid
2016-04-14"Afrikaans – bodemtaal en bastertaal en soetste taal – is ‘n besonderse nasionale bate: ‘n moderne, hoogs ontwikkelde taal met ‘n rykgeskakeerde Afrika-geskiedenis sowel as internasionale konneksies ..."
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
2016-04-13"Taal en kultuur het, soos verskeie ander ismes, ’n morsige verlede en hoe ook al jy die geskiedenis van Afrikaans wil oorskryf, jy sal nie die bloed van die mure af kry nie."
Gelyke Kanse-inisiatief bou momentum: Breyten Breytenbach rig ope brief aan US-rektor
2016-04-13Die alombekende Suid-Afrikaanse digter, Breyten Breytenbach, en vele ander bekendes uit ’n verskeidenheid sektore het so pas ’n inisiatief geloods om te verseker dat Afrikaans in die toekoms ’n volwaardige onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch sal bly.
Interview: Different conditions on the campuses, different protests
2016-04-05"Whiteness is like masculinity in gender relationships. It is an unacknowledged quality that confers power and advantages. It needs to be identified and addressed."
Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot
2016-03-14"Die nuwe taalbeleid is ’n duidelike voetval voor die eenpartydominante politiek van die dag. Akademiese outonomie en ’n klem op goeie opvoeding en navorsing moes hier almal tweede viool speel."
Misdirected anger towards Afrikaans
2016-03-04"Why is there such lethargy and dithering on the commitment to the effective recognition and implementation of multilingual policy, especially with regard to the indigenous languages of South Africa? Why do these languages not play a central role in society in general and education in particular?"
My taal is my lewe
2016-03-04"Waar is die gemene deler? Kan ons nie konsentreer op dit wat ons gelyk maak, dit wat ons een maak nie?"
Perspektiewe op ’n postkoloniale Suid-Afrika en die Afrikaanse universiteit
2016-03-01"Universiteite was om demografiese en sosio-ekonomiese redes by verstek bestem om die lokus van hierdie ingrypende ontwrigting te wees."
Die studenteproteste: Ontploffing of inploffing?
2016-03-01"Nou is nie die tyd om polities korrek te wees nie."
