Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Tweede RSG Kunstefees: Oorgenoeg verrassing

Kobus Burger, Naomi Meyer 2014-11-04 "Met die tweede kunstefees probeer ons nietemin steeds die brug bou, gerugsteun deur ’n fokus op gehalte."

Onderhoud: Chrisna Beuke-Muir oor Liefdesbriewe

Carine Janse van Rensburg, Chrisna Beuke-Muir 2014-10-28 "Maar dan die wóórd: ek moet maar net weer terugkom na die woord. Hierdie stuk het respek vir die woord."

Liefdesbrieven/Liefdesbriewe nou te sien in SA-teaters

2014-10-21 Liefdesbrieven/Liefdesbriewe is ’n vertaling van die Amerikaanse dramaturg en romanskrywer Pete Gurney se Love Letters. Die produksie met Jo Decaluwe en Chrisna Beuke-Miur is nou te sien in Suid-Afrikaanse teaters.

Cape Town Fringe Festival: In liefde en leed

Emma Kotze 2014-10-06 Albei produksies, Quartet en Piet se optelgoed, vra ongemaklike vrae rondom die mishandeling, veral seksueel, wat daar so dikwels in verhoudings bestaan.

Cape Town Fringe Festival: The Frontiersmen

Renata Redelinghuys 2014-10-06 The Frontiersmen lewer sosiale kommentaar op die samelewing wat kort duskant enigiets sal doen om hom-/haarself te bevorder.

Cape Town Fringe Festival: Architecture of Tears

Renata Redelinghuys 2014-10-06

The Architecture of Tears is fisiese teater op sy allerbeste.

Artscape Spring Drama Season: 10th Anniversary

2014-10-03 The annual Spring Drama Season at the Artscape runs from October to November 2014.

Aubrey Sekhabi’s gripping thriller Silent Voice

2014-10-02 The production that received a five-star accolade from the British Theatre Guide, which described it as “a deceptively clever theatrical piece”.

Dirty Words in Kalk Bay Theatre

2014-10-02 Dirty Words, the deliciously clever and delightfully naughty smash hit, runs at Kalk Bay Theatre from 7 to 19 October.

Klassieke klug en Karoo-kortverhaal in nuwe Radioteater-seisoen

2014-10-02 Splinternuwe radiodramas uit die penne van die sanger-akteur Richard van der Westhuizen en die skrywer Riana Scheepers.

Clover Aardklop 2014: Magdalene Minnaar gesels oor Poskantoor

Carine Janse van Rensburg 2014-10-01 Magdalene Minnaar gesels oor die nuwe Afrikaanse opera Poskantoor.

Clover Aardklop 2014: Onderhoud oor Na-aap

De Klerk Oelofse, Naomi Meyer 2014-10-01 "Dit voel ook of dit iets is wat oor my pad móés kom."

Onderhoud met laerskoolteaterwenner: Die land van die groot woordfabriek

Winnie Nel, Naomi Meyer 2014-09-30 "Drama is die oudste vorm van kuns. Dit is gebore uit die mens se drang om uiting te gee aan sy innerlike wêreld, sy emosies en veral sy belewing van sy leefwêreld en die invloed wat dit op sy psige het. Daardie drang is vandag nog net so sterk soos eeue gelede."

Kaapstadse Fringe Festival: Verslag met die afskop

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-09-29 "So skop die eerste dag van die heel eerste Kaapstadse Fringe Festival af. Hiermee sluit Kaapstad by ’n reeks wêreldberoemde stede aan, soos Praag, Amsterdam en Edinburgh, om net ’n paar te noem, wat reeds hulle eie internasionale Fringe-feeste hou."

ATKV-Tienertoneel: Opoffering bring uitstekende resultate vir jong leerders

Izak de Vries Academic research 2014-09-26

"Malmesbury is ’n plaasgemeenskap en die afstande is groot. Baie ouers het nie motors nie. Wat maak die kinders dan om te kan oefen? Hulle slaap in die klaskamer. Dit is die enigste manier hoe hulle die ure kon insit."

Interview: Cape Town Fringe Festival 2014

Ismail Mahomed, Steyn du Toit 2014-09-22 The first-ever Cape Town Fringe Festival takes place from 25 September to 5 October. Steyn du Toit chats to the festival’s artistic director, Ismail Mahomed, about this new initiative, Cape Town as host city, and the benefits for independent artists taking part in the event.

Dowwe Dolla se lente-toer: dowwe dolla betaal belasting

2014-09-17 Dolla vat haar gehoor op ’n roller-coaster-rit wat elke nou en dan dreig om te ontspoor… want net soos brandewyn, het belasting nie brieke nie.

Clover Aardklop: English plays

2014-09-09 The majority of English plays presented at Clover Aardklop between 7 and 11 October are proudly South African. Local is lekker!

Clover Aardklop: Holm se tweede "big break"

2014-09-09 'n Jong man ondersoek die verbrokkeling van sy ouers se verhouding nadat sy predikant-pa met veelvuldige sklerose gediagnoseer word. Dogma is 'n gesprek tussen geskiedenis en geloof, identiteit en bestaan, menslikheid en die magiese. Dis 'n verhaal van grootword in 'n huis met Dylan en dogma.

Resensie: ... miskien by die Baxterteater

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-09-08 "Pretorius en Lombaard lewer sensitiewe spel."
Top