Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Die Afrikaanse Taalraad reik uit na Mitchells Plain
2014-08-21 "Ek het grootgeword met die idee dat Afrikaans 'n verdrukkerstaal is, maar vanaand het ek die ander kant van Afrikaans gesien, die mooi kant. Gaan voort met julle goeie werk!"Teaterresensie: Waterpas
2014-08-21 "Hoewel die spanning en die energie van die vertoning heelwat gedaal het teen die vierde bedryf, was die spel oor die algemeen baie goed. Hierdie akteurs ken die genre van komedie duidelik goed en hulle speel gemaklik saam."Teaterresensie: Vanya and Sonia and Masha and Spike
2014-08-21 "Ek het gewonder hoekom ek nie juis meegevoer is deur hierdie vermenging van komedie en erns nie."Resensie: 'n Vuur gevang in glas
2014-08-12 "Aucamp en Strydom het intiem saamgewerk met die samestelling van dié produksie se inhoud en nou, na Aucamp se dood in Maart 2014, het Strydom se eerbetoon ’n nuwe vlak van briljantheid bereik."US Woordfees 2015: Saartjie Botha se visie
2014-08-06 "Dat die US Woordfees 'n fees van uitnemendheid sal wees wat mense roer en raak."Vlooi en die sirkus by die Kunstekaap
2014-08-05 Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.Vaslav – the life, dance, music and madness of a creative genius
2014-08-01 Hot off its premiere at the National Arts Festival, KBT Productions presents Vaslav at Kalk Bay Theatre from 17 July to 9 August.Vryfees 2014: Vir ewig en altyd
2014-07-30 "Suid-Afrikaanse gehore is geneig om baie maklik op te staan tydens applous, maar in die geval van Vir ewig en altyd was die staande ovasie welverdiend."Vryfees 2014: Slaaf
2014-07-30 "Soos die karakter Gregor Samsa in Kafka se novelle ... vind Gregory Pieterse ... op ’n dag dat hy onomkeerbaar verander is."Vryfees 2014: Dirt
2014-07-23 "Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat."Vryfees 2014: Bullets oor Bishop Lavis
2014-07-23 "Hierdie koeël tref sy teiken," skryf Annamarie du Preez.National Arts Festival 2014: #omnomnom
2014-07-16 "You are what you tweet." Elzette Steenkamp reviews #omnomnom.Impressions of contemporary South Africa through the theatre of the National Arts Festival 2014
2014-07-16 Mike van Graan shares his thoughts on the National Arts Festival in a year that marks 40 years of the festival, but more importantly, 20 years of democracy.Grahamstadse Nasionale Kunstefees: Salt
2014-07-09 Emma Kotze skryf teaterresensies vir LitNet, maar is inderwaarheid self aktrise. Sy gesels met Naomi Meyer oor die produksie Salt, waarin sy by die Grahamstadse Nasionale Kunstefees te sien is.Terug weens populêre navraag: Shaleen Surtie-Richards as Shirley Valentine
2014-07-08 Shaleen Surtie-Richards vertel vir Naomi Meyer van die teater as 'n life partner.Clover Aardklop Nasionale Kunstefees: Toneel
2014-07-02 Die toneelprogram van die 17de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom spog met debuutproduksies wat groot in skaal en omvang is, sowel as gewilde trefferproduksies van ander feeste.Fergus of Galloway
2014-06-18 Yet another gem of a play directed by multi-award-winning director Nicholas Ellenbogen is showing at the Rosebank Theatre in Cape Town until the 28th of June 2014.Absa KKNK: Teksontwikkelingsprojek nou oop vir inskrywings
2014-06-11Die Absa KKNK, met die ondersteuning van die Dagbreek Trust, is op soek na opkomende en gevestigde skrywers – wat nog nooit van te vore toneelstukke geskryf het nie – se oorspronklike en kreatiewe voorstelle wat tot opwindende en aangrypende teater kan lei.
