Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Onderhoud: Om vir Pa te vertaal
2016-03-18Naòmi Morgan is op pad na KKNK 2016 omdat sy en een van haar MA-studente die Franse dramaturg Florian Zeller se Le Père vertaal het. Sy gesels met Naomi Meyer.
US Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika
2016-03-16"Om skuld te erken is ’n belangrike deel van hierdie drama. By gebrek aan skulderkenning word mense in die rug gesteek."
US Woordfees 2016: Amper, Vrystaat
2016-03-12"Amper, Vrystaat raak mens aan die hart. Dis die soort stuk wat veroorsaak dat 'n lid van die gehoor direk daarna haar ma sal bel om 'n slag te vra hoe dit gaan."
US Woordfees 2016: Die Evangelie volgens Die gangsters
2016-03-10"Die gangsters van Die gangsters wil van geweet wees. Hierdie gangsters ís van geweet, al was dit net vanaand op die verhoog."
US Woordfees-teaterresensie: Slegs vir almal
2016-03-09Slegs vir almal is ’n verhoogstuk wat jou op jou sitplek se punt genael gaan hou.
US Woordfees 2016-teaterresensie: Buite blaf die honde swart
2016-03-09"Buite blaf die honde swart hou 'n spieël voor die Suid-Afrikaanse gehoor se gesig."
Teaterresensie: The Kingmakers by die Fugardteater
2016-03-08"Die Marikana-tragedie, die politieke slagveld waar die Zumas en die Malemas en Maimanes en die unies en die mynbase speel, kry skerp kritiek."
US Woordfees 2016: Philida van die Delta
2016-03-07"Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta wynlandgoed. Enige persoon wat al die Delta Soetstemme en die Delta Langbroek-orkes beleef het, sal weet hulle is puik."
Teaterresensie: Sweeney Todd, the demon barber of Fleet Street
2016-03-01Sweeny Todd is 'n makabere musikale riller uit die boonste rakke.
Review: I turned away and she was gone at the Magnet Theatre
2016-02-22"If you have a child, you ought to see this. If you have a parent, you ought to see this. If you are both child and parent, well: Go."
US Woordfees 2016: Gesprek met die skeppers van Liewe Heksie Flower Power
2016-02-18"Flower Power was bloot ‘n logiese titel, om ‘n paar redes: die silwerroos se krag en die stryd waarom die hele verhaal gaan. Dit suggereer onmiddellik dis nie net op kinders gemik nie; dis familieteater én dit lewer sosiale kommentaar met die fokus op die ‘goedheid’ – wat spruit uit die oorwinning van die onvermydelike stryd, waarin die goeie die bose moet oorwin."
Teaterresensie: Santa Gamka - in die Baxterteater en by die US Woordfees 2016
2016-02-17"Dis ’n stuk waarin versugting swaar weeg. Dit suggereer ons almal se verpletterde drome; die illusie van waarlike vryheid en die glo dat dinge beter sal word."
Teaterresensie: The tragedy of Othello, the Moor of Venice
2016-02-10"Vanaf die vierde bedryf tot aan die laaste woorde van die vyfde ervaar ons die hoogtepunt van die aanbieding. Soveel emosionele intensiteit, soveel afwagting wat spanning skep."
US Woordfees 2016-onderhoud: Plant vir my 'n boom, André
2016-01-29"Uiteindelik is dit, soos altyd, Ingrid wat na vore tree; verlore, gebroke, behoeftig, aangrypend, veeleisend, betowerend."
Teateronderhoud: Amper, Vrystaat
2016-01-22Ontmoet die drie susters wat mekaar van voor af in Amper in die Vrystaat moet leer ken. Amper, Vrystaat was die wenner van Beste Debuutproduksie by die Vrystaatse Kunstefees 2015, is pas vir vyf Fiësta-toekennings genomineer en is binnekort by Die Boer in Durbanville en die US Woordfees in Stellenbosch te sien.
Resensie van Land van skedels deur Nicola Hanekom
2016-01-18"Land van skedels is uiteindelik ʼn ritueel oor die gruwelikheid en verskrikking wat oorlog aan die mens, wat nie meer mens geag word nie, doen. Hierdie drama behoort deur alle nasies in hierdie land gelees te word – hierin kry almal stem."
Humpty Dumpty goes to the ballet
2015-12-21Humpty Dumpty and Friends, a brand new children’s ballet by Robin van Wyk, opens at Artscape in Cape Town on Tuesday 5 January 2016.
Singin’ in the rain: Dis ’n bruisende gebeurtenis!
2015-12-17"Die ouditorium is vol. Die gehoor reageer byna aanhoudend. Die sangers en dansers bly energiek. Die uitvoering stu sterk voort."
Winnie the Pooh at the Artscape
2015-12-14Performances take place at Artscape Theatre until December 23 - daily at 10:30.
Silver for LitNet at Arts Journalism Awards
2015-12-01LitNet is among the websites and blogs awarded at this year's Arts Journalism Awards.
