Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Teaterresensie: The Echo of a Noise deur Pieter-Dirk Uys

Maryke Roberts Teater 2016-06-03

"Hy is ’n meesterlike storieverteller, sonder arrogansie of selfbeheptheid."

A cock & bull story handel oor vriendskap tot die uiterste beproef

Maryke Roberts Teater 2016-05-26

"Marthinus Basson se behendige hand as regisseur is duidelik te bespeur: die akteurs is selfversekerd en speel hul rolle oortuigend."

Teaterresensie: A cock & bull story by die Theatre on the Bay

Danie Botha Teater 2016-05-25

"Dit is eenvoudig ‘n sterk opvoering. Smith en Van der Walt hanteer pouses en die spanning voortreflik. Fisiek en sielkundig is alles só oortuigend."

Teaterresensie: I see you by die Fugardteater

Emma Kotze Teater 2016-05-18

"Taal, soos velkleur, staan in ‘n Suid-Afrikaanse konteks hoegenaamd nie geïsoleerd van ‘n politieke konnotasie nie."

Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp

Tertius Kapp, Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ‘n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ‘n sosiale probleem of verskynsel."

Teaterresensie: Kristalvlakte

Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Kristalvlakte. Is dit iewers in die nuwe Jerusalem, daar waar die strate van suiwer goud is?"

Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta

Amy Jephta, Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg."

Oor liefde, oor verlies en oor Plant vir my 'n boom, André

Réney Warrington Teater 2016-05-06

"Deborah Steinmair het Brink en Jonker se werk geneem en ʼn portret geskep van hul liefde ..."

Liewe Heksie: Flower Power – ‘n amperse pantomime in Brooklyn

LitNet Teater 2016-04-12

Liewe Heksie Flower Power speel vanaf 19 April 2016 by die Brooklynteater.

Teaterresensie: All’s well that ends well

Danie Botha Teater 2016-04-06

"Dis opwindende teater."

US Woordfees 2016-teaterresensie: A doll's house

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-30

"Die talentvolle Christiaan Olwagen weet nét hoe om die donker atmosfeer wat onder die oppervlak broei, te ontsluit."

Fleur du Cap-toekennings 2016

Emma Kotze Teater 2016-03-22

"Samsa-masjien was sonder twyfel een van vanjaar se gunstelinge, met ‘n hele aantal pryse wat aan die produksiespan toegeken is. Dead yellow sands, Die seemeeu en Orpheus in Africa was die ander produksies wat met meer as een toekenning huis toe gegaan het."

“Met bier en bloed en dans en trom”

Tertius Kapp Seminare en essays 2016-03-22

"Ons geslag, ons wat laat gebore is, ons wat alle vertroue in kollektiewe aksies verloor het, ons moet eers terugkeer na die grot. Ons moet in die modder gaan krap saam met ons medegevangenes, vuurvliegies volg, die skaduspel beskou, en al dieper teen die rotswand vas staar."

US Woordfees 2016-teaterresensie: Plant vir my 'n boom, André

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-18

"Steinmair het puik navorsing gedoen. Aan die een kant is daar die bekendheid van die briewe, aan die ander kant gee sy agtergrond wat nié in die briewe vervat word nie – soos die redes waarom die reis na Spanje en Parys so rampspoedig was."

Onderhoud: Om vir Pa te vertaal

Naòmi Morgan, Naomi Meyer Teater 2016-03-18

Naòmi Morgan is op pad na KKNK 2016 omdat sy en een van haar MA-studente die Franse dramaturg Florian Zeller se Le Père vertaal het. Sy gesels met Naomi Meyer.

US Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Om skuld te erken is ’n belangrike deel van hierdie drama. By gebrek aan skulderkenning word mense in die rug gesteek."

US Woordfees 2016: Amper, Vrystaat

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-12

"Amper, Vrystaat raak mens aan die hart. Dis die soort stuk wat veroorsaak dat 'n lid van die gehoor direk daarna haar ma sal bel om 'n slag te vra hoe dit gaan."

US Woordfees 2016: Die Evangelie volgens Die gangsters

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-10

"Die gangsters van Die gangsters wil van geweet wees. Hierdie gangsters ís van geweet, al was dit net vanaand op die verhoog."

US Woordfees-teaterresensie: Slegs vir almal

Yolanda Saayman Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-09

Slegs vir almal is ’n verhoogstuk wat jou op jou sitplek se punt genael gaan hou.

US Woordfees 2016-teaterresensie: Buite blaf die honde swart

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-09

"Buite blaf die honde swart hou 'n spieël voor die Suid-Afrikaanse gehoor se gesig."

Top