Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Sarafina! – the world-class musical is back at the State Theatre
2017-03-06"This Broadway hit musical is a musical experience with songs performed in the tradition of Mbaqanga, fused with jazz, rhythm and blues and gospel."
RENT – amper verby op Kaapse planke en op pad na Johannesburg
2017-02-24"Dit voel asof hulle jou sieninge uitdaag; jou half dwing om jou eie oorwegings en kritiek en oordeel te heroorweeg. Die kreet dat jy tot in hul siel moet kyk na die mens wat daarbinne skuil, ongeag sy seksuele oriëntasie, gewoontes of kleredrag."
Joseph and the amazing technicolour dreamcoat returns to Theatre on the Bay with Fleur du Cap nominees in lead roles
2017-02-23With the 23-strong South African cast and a creative dream-team, Joseph is a technicolour triumph for the whole family to enjoy!
Jaco Bouwer directs a stellar and dynamic cast in the contemporary theatre classic Marat/Sade
2017-02-22"It is a bloody and unrelenting depiction of class struggle and human suffering that interrogates whether true revolution comes from changing society or changing oneself."
Bacchus in Hillbrow by US Woordfees 2017
2017-02-22“Die stuk is ’n uitbeelding van die mensdom as ’n narrespel van die absurde.”
STIL to shock audiences at the State Theatre
2017-02-21Jannes Erasmus’s new play, STIL, which opened at the South African State Theatre on 22 February 2017, promises an evening of mystery, intrigue, guns and blood.
The Mother by die Fugard-teater: ’n resensie
2017-02-16"Dis ’n emmer koue water in jou gesig, maar ’n diep treffende stuk wat deur almal gesien moet word."
Dazzling stellar line up for 2017 Fugard Bioscope season
2017-02-01Now in its sixth phenomenally successful year, the Fugard Bioscope presents screenings of the world’s best theatre, opera and ballet productions to be enjoyed from the comfort of a Fugard Theatre seat.
Twelfth Night by Maynardville, ’n resensie
2017-01-26"Dié opvoering en die individue daarin kan gerus bekroon word."
Teaterresensie: Dowwe Dolla gee jou ’n lekker dosis vitamine D(olla)
2017-01-20"Dowwe Dolla is terug met ’n nuwe vertoning, #dowwedolla, want sy glo alles word deesdae 'ge-hashtag'."
Kunste Onbeperk-teksmark: 'n Dag saam met Tom Lanoye
2016-12-15Press release: Oh Baby, I’m a wild one
2016-12-09Acclaimed playwright Louis Viljoen’s new one-woman show, Oh Baby, I'm a wild one, debuts at Alexander Bar & Café in December 2016.
kykNET Fiësta-benoemings 2017
2016-12-09Die Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings 2017 is nou bekend en hier is die nominasies.
Teaterresensie: Murdering Agatha Christie by The Rosebank Theatre
2016-12-08"Regisseur Luke Ellenbogen het met die hele geselskap en die tegnici die speurdrama-cum-klug ... laat werk. Dis ook so geskik vir die vakansiemaand."
Teaterresensie: Annie by die Kunstekaap
2016-12-06Twiet: weeskind loop weg, sing wêreldbekende lied vir hond, verower hart van miljardêr - wat haar so lief kry soos haar eie pappa. #annie
Teaterresensie: Madness: Songs of hope and despair by die Baxter-teater
2016-12-06"Die produksie is ’n uitsonderlike voorbeeld van hoe ’n komplekse, abstrakte ervaring met behulp van drie mediums – woord, musiek en kuns – vir die gehoor byna tasbaar gemaak kan word."
Teaterresensie: Hashtag Lottering! by die Baxter-teater
2016-12-01"Marc Lottering weet hoe om gehore te vermaak."
Teaterresensie: Hemp van vlam | Shirt of Fire (KIKS | CTICC)
2016-11-25"Vir my was die hoogtepunt van die produksie die klankopname van 'Christ of the Burnt Men' waarin ons Cussons in haar eie stem kon hoor ..."
Teaterresensie: Cirque Éloize iD by die Kunstekaap
2016-11-25"Die Cirque Éloize-span het die afgelope 20 jaar 11 verskillende vertonings geskep. Met elkeen was die hoop om die sirkus weer te ontdek, maar met nuwe uitvindings, meer waaghalsige toertjies en baie meer indrukwekkende stelbou."
Teaterresensie: Quartet by die Kunstekaap
2016-11-24"Marthinus Basson se regie sorg vir netjiese samehang."
