Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Review: When swallows cry
2018-02-09"The motivation for the play is clear, and this can be a very important piece of theatre: the refugee crisis is, sadly, an ongoing one, and in some wealthy parts of the world, like Trump’s America, refugees – or people fleeing to have better lives – are not welcome."
The Taming of the Shrew: Maynardville
2018-01-26"A historic production of Shakespeare’s popular comedy, The Taming of the Shrew, will be presented at the Maynardville Open-Air Theatre this year, directed by Tara Notcutt and featuring an all-female cast and creative team."
Hartklop – iets om te beleef
2017-12-21"Gisteraand was die opening van Hartklop, ’n splinternuwe drama deur Jan Groenewald wat in die Kunstekaap speel. Die stuk berus op verskeie verhale wat Susan Vosloo, die bekende hartoorplanter, aan Jan Groenewald vertel het."
Liewer deur Tertius Kapp: ’n boekresensie
2017-12-20"Met Liewer bewys Kapp weer eens waarom hy die Hertzogprys waardig is."
Adam Small vereer in die Kunstekaap
2017-12-19"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."
Press release: The Fugard Theatre's New Year's Eve production of King Kong – The Musical
2017-12-18"King Kong – The Musical will be performed at 2pm on Sunday 31 December, New Year's Eve."
EVITA by die Kunstekaap: ’n resensie
2017-12-14"Emma Kingston se vertolking toon wisseling; sy skep kontraste. Sy gee nie net strelende, soet sang nie. Sy klink ook soms verbete, skerp en aggressief. Want haar sang en toneelspel vorm ’n eenheid. Haar groot én kleiner bewegings verhelder die betekenisse van die lirieke."
kykNET Fiësta-benoemings 2018
2017-12-04Die kykNET Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het en vanjaar het weer vir ’n ryk oes gesorg. Hier is die benoemdes vir 2018 se toekennings.
Kunste Onbeperk Teksmark-oorsig
2017-11-21"Die tweede Kunste Onbeperk Teksmark het op 8 en 9 November in die Baxter-teater plaasgevind. Tydens die Teksmark is 15 nuutgeskrewe tekste voorgedra (gelees of gespeel) en kunstefeeste, die Baxter-teater en NATi (Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief) kon besluit watter van dié toneelstukke hulle graag verder sou wou ontwikkel."
Die nag van Legio: ’n teaterresensie
2017-11-17"Die voortreflikste van hierdie toneelopvoering is die samespel en dan die voortstuwing van die handeling. Aanhoudend gebeur dinge."
Die dans van die watermeid: ’n teaterresensie
2017-11-15"Hier is dus ’n sterk en goeie voorbeeld van teater wat die samelewing kan transformeer, en teater wat lig laat skyn op onderwerpe wat wil voorkom asof daar nie teater van gemaak kan word nie."
The play that goes wrong: ’n teaterresensie
2017-11-08"Moet asseblief nie twee sekondes twyfel nie! Gáán na hierdie kragtige komedie. ’n Mens moet heeltemal sonder ’n sin vir humor wees as jy glad nie sal glimlag, grinnik of skaterlag nie."
Die reuk van appels by die Fugard-teater: ’n teaterresensie
2017-11-01"Die stuk is tersaaklik vandag; dalk nog meer as 40 jaar gelede. Ons gaan weer onder onderdrukking en indoktrinasie gebuk – dalk onder ’n nuwe bestel, maar die euwel is dieselfde een."
Shakespeare in love by die Fugard-teater: ’n teaterresensie
2017-10-26"Dis ligte vermaak met ’n huppel in sy stap. Kry sommer al jou vriende en familie om saam te gaan kuier."
Die beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017
2017-10-25Die ATKV-Tienertoneel 2017 se finale rondes het van 4 tot 7 Oktober in die Kunstekaap plaasgevind. Izak de Vries het al vier dae bygewoon en het, soos gewoonlik, sy kamera by hom gehad. Hier volg sy indrukke oor elke stuk.
Persvrystelling: Die nag van Legio by die Kunstekaap
2017-10-24Die nag van Legio word beskou as een van die meesterwerke van die moderne Afrikaanse teater. PG du Plessis se bekroonde drama word vanaf 14 November vir ’n kort speelvak by die Kunstekaap-arena aangebied.
Persvrystelling: Nuwe Afrikaanse drama open by Baxter
2017-10-13"Die dans van die watermeid speel van 1 tot 25 November in die Baxter Golden Arrow Studio. Die speelvak sal saamval met die tweede Teksmark wat deur Kunste Onbeperk aangebied word met die ondersteuning van NATi en die Baxter-teatersentrum."
O my goeie volk by Die Boer
2017-08-30"Ses vroue. Afrikaans. Elk op haar eie manier uniek verteenwoordigend van die Afrikaner-vrou. In haar eerste eenvroukomedie blaas Esther von Waltsleben lewe in ’n rits rustelose karakters wat jou hardop sal laat lag."
Aardklop 2017: ’n onderhoud met Henque Heymans oor DEURnis
2017-08-29"Anders as ander teaterervarings, waar jy gemaklik verlore raak in die gehoor en absolute anonimiteit geniet, word jy hier ’n karakter. Sonder om ’n woord te uiter besef jy wie jy as gehoor 'speel' en bevind jy jou in iemand anders se skoene."
