Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Resensie: Krismis van Map Jacobs deur Adam Small
2015-05-12"Die spelers se spraak is duidelik; hulle bewegings is doelgerig en verras ook. En deurgaans gló jy in hulle. Want hulle spel is werklik deurleefd; hulle ís die karakters."
Onderhoude: Liewe Heksie Flower Power
2015-05-07Sy's almal se gunsteling heks. Lees onderhoude met die res van haar geselskap sodat jy kan weet hoekom jy jou gesin na hierdie produksie moet neem.
Athol Fugard en Pieter-Dirk Uys gesels met Paula Fourie
2015-05-07"Everything in South Africa has always been political. It’s still the oxygen of our daily breath."
Onderhoud: Vrou-alleen
2015-04-30Anathe Shand het in April die Zabazala-teatertoekenning by die Baxter vir beste aktrise ontvang vir haar rol in Vrou-alleen. Hierdie toneelstuk is van 30 April 2015 by die Bôrdienghuis in Wellington te sien.
Vaselinetjie – ’n stukkie realiteit vir die siel
2015-04-23Een van Michael le Cordeur se studente resenseer hierdie toneelstuk, wat ook op die oomblik by die Kunstekaapteater in Kaapstad te sien is.
Rondomskrik beeld realiteit uit, maar gee ook hoop
2015-04-16"Ten spyte van die bendes, alkoholmisbruik, afwesige ouers en dwelms wat deel is van die harde en hartseer werklikheid, slaag Rachelle Greef sonder twyfel in haar doel met die toneelstuk om hoop te bring in Suid-Afrika."
Resensie: Rondomskrik
2015-04-16Jeanie Rudolph is blind en het dié resensie geskryf op grond van hoe sy die toneelstuk gehoor het.
