Slypskole
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Skryfskole
Gepubliseerde skrywers help aspriant-skrywers om aan hul skryfwerk te skaaf deur kritiek te lewer op werk wat voorgelê word.
US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel III)
2014-06-04 Hier is Deel III van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Elize Parker gee wenke om tydskrifverhale te skryf."Plasentaput" deur Renée du Toit
2014-05-19LitNet plaas verhale wat voorgelê is as deel van die tydskrifverhaalslypskool wat vanjaar in samewerking met Sanlam by die US Woordfees aangebied is.
