Slypskole

Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Skryfskole

Gepubliseerde skrywers help aspriant-skrywers om aan hul skryfwerk te skaaf deur kritiek te lewer op werk wat voorgelê word.

Eerste weergawe: Optog

Carike Odendal 2013-02-24 Eerste weergawe van Carike Odendal se gedig "Optog" as deel van SKryfNet 2013.

BSV-Slypskool vanjaar met rillerskrywer Francois Bloemhof

2012-07-26 "Wil jy stories skryf wat lesers se nekhare laat rys? Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag, 25 Augustus 2012 om 8:00 – 15:00 in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Pres Brandstraat, Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van die gewilde rillerskrywer, Francois Bloemhof."

LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012

Marius Crous 2012-01-25 As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent.  

NetRaad: Die kuns van tydskrifverhale

Elize Parker 2008-10-01 Elize Parker gee raad aan skrywers wat graag hul hand aan tydskrifverhale wil waag

Die skryf van dramas

LitNet 2007-03-06 Alhoewel ek, soos Danie Botha (Voetligte en applous, Protea Boekhuis) op presies dieselfde ouderdom en in presies dieselfde jaar (1960) vir die eerste maal met ‘n (professionele) “toneelopvoering” kennis gemaak het, het ek ...

Sanlam SkryfNet X: ‘n pa se liefde (Finale weergawe)

Loammi Wolf 2006-10-04 Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet X - Poësie Finale weergawevan Loammi Wolf setweede gedig ‘n pa se liefde sy vrou se hart’n leë skulpvan na-geboorte blues die lakens koeler koudkinderogies troetelin ...
Top