Sing 'it

 

'infomap' 'winmap' 'tipmap' 'tcmap' 'artistMap'

The Sanlam Sing 'it lyric writing competition is now closed. Read more about 2013's winner.

 

"Sonskyn in die donker" deur Lita van der Merwe

Lita van der Merwe 2011-09-26 Sonskyn in die donker Vers 1 ‘Skuus liefling ek moet dit sê Dit wat ek elke dag van my bestaan wil hê So hier is my lirieke Geskryf met wonder en onaardse tegnieke

"Dowwe klanke" deur Lita van der Merwe

Lita van der Merwe 2011-09-26 Dowe klanke Vers 1 Gange van verlore skadu’s Dowwe note fluister in my oor Alles wat ek sien Niks wat ek ooit weer sal hoor Aangesig teenaan Die groen, rooi, geel lig Doof, blind en beroof

"Abstrak" deur Lita van der Merwe

Lita van der Merwe 2011-09-26 Abstrak Vers 1 Vleuels, veels te veel Niks wat ek die kunstenaar kan steel Mooi, môre, myne Obstruksie tussen gekleurde lyne Vasgevang in skewe hande Senuwees hang aan die rante

"Die glyding skeiding" deur Lita van der Merwe

Lita van der Merwe 2011-09-26 Die glyding skeiding Kulkunstenaars, deskundiges Dermatoloë, nuwe bevindings Geskryf op Kleenex Die begin van ’n toekoms In duisende rigtings

"Jy is" deur Lara Cameron

Lara Cameron 2011-09-26 Jy is Jy’s my lifeline Baby My dark chocolate Jy proe soos Savanna light op ’n warm dag Jy’s my adrenalin rush My energy junkie Jy’s my moonshine Baby

"Cliché" deur Lara Cameron

Lara Cameron 2011-09-26 Cliché Ek het al lankal ’n vragie wat ek vir jou wil vra Gaan dit soos ’n cliché uit die movies klink as ek sê ek het jou lief?

"Waar is jy" deur PW Dempsey

PW Dempsey 2011-09-26 Waar is jy So stil soos die ondergrondse sindikaat Maar bedrywig soos die see Skelm skuil dit ook by jou. Waar is jy? Waar is jy?

"Pouvere en gedigte" deur PW Dempsey

PW Dempsey 2011-09-26 Pouvere en gedigte Ek wens ek was meer as net ’n druppel in jou pen. Dat jou lewelose uitdrukking my sal herken. Jou afstand druk my terug.

"Vasgevang" deur PW Dempsey

PW Dempsey 2011-09-26 Vasgevang As ek kon wakker word en die hemele staan voor my Sal ek alleen die langpad stap of sal jy vir my wag? Ek het al baie gedroom dat ek jou vashou. Sal jy my ooit probeer vind?

"Dwergies en Duiwels" deur Lukie de Beer

Lukie de Beer 2011-09-26 Dwergies en duiwels Vers 1 Die dwergies en die duiwels kom neuk my orde rond Soos onvergeefde vriende wat karring aan ’n wond Die ongewenste uitinge wat ek probeer verskuil Sypel by my lippe uit en maak my woorde vuil

"Tienduisend stukkies" deur Monique Harris

Monique Harris 2011-09-26 Tienduisend stukkies Vers 1 Halfses in die oggend gaan my wekker af En ek weet ek moet nou opstaan maar ek kan nie Ek kan nie Gisteraand het ek weer van jou gedroom En die gedagte maal deur my Van ons twee alleen op die strand

"Poppie" deur Monique Harris

Monique Harris 2011-09-26 Poppie Vers 1 Sy dra high heels en ’n skinny Sy’s popular verby Hang uit by ouer vriende en gluur vir my Show af haar sexy ou Met sy bruingebrande abs Drink ’n cider uit die bottle Dink sy’s vreeslik fab

"Bittermal Afrikaner" deur Ruaan Huystek van Rooyen

Ruaan Huystek van Rooyen 2011-09-26 Bittermal Afrikaner Wanneer mens niks meer het om te verloor nie Staan jy nog vir iets? Wanneer mens niks meer het om in te glo nie Was dit als verniet? Wat is die oorsaak van die chaos in die kamers van jou hart?

"Eie sprokie" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2011-09-26 Eie sprokie Hier sit ek nou by my tafel En ek weet ek moet leer Maar ek kan nie ophou aan jou dink nie Hoekom maak dit so seer?

"Gedagte" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2011-09-26 Gedagte hier sit ek in my eie opgemaakte ruimte met gedagtes wat rondmaal in my kop soos verdagtes wat voor ? uitkenningsparade te staan kom en voor die slagoffer saamdrom hulle hou aan om om en om te beweeg sonder dat ek hulle kan opweeg ...

"Put on your dancing shoes" by Donavon Christians

Donavon Christians 2011-09-26 Put on your dancing shoes Chorus D Put on your dancing shoes, A Put on your dancing shoes, D A Now is the time for celebration; D We gonna dance all night, A We gonna dance all night, Em A We gonna party all night!

"Perfect date" by Christian Donavon

Donavon Christians 2011-09-26 Perfect date Verse 1 Am C We are sitting here, F C Our mugs are running on empty G Am We share sweet little nothings C Am D7 G Darling, you are my everything Am My perfect date! Verse 2 Am C Then I look into your eyes F C As I hold your hand

"Imagination (I can do all things)" by Donavon Christians

Donavon Christians 2011-09-26 Imagination (I can do all things) Chorus D A Oh wo wo wo (x2) Verse 1 D A Imagine a knife that slices through butter and ice D A Imagine having noodles instead of rice G A And shoes that breeze life on wheels A G And stones that turn up the heat for your feet!

"Dragons" by Eduard Joseph

Eduard Joseph 2011-09-26 Dragons I made you a promise Once when we were young I would pluck all the stars from heaven ‘Cause you made me feel so strong

"Dreaming of affection" by Eduard Joseph

Eduard Joseph 2011-09-26 Dreaming of affection I’ve seen you there All alone on your own And I wonder of you can feel me Like I feel you in my soul?
Top