Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Francois WilliamsAcademic research2011-11-08Volgens die Global Gender Gap Report is SA nou die 14de beste plek ter wêreld vir vroue om te werk, effe af van laas jaar se 12de plek af, maar nietemin, nie sleg nie, veral as mens in ag neem dat SA 20 jaar gelede seer sekerlik nie eens die top 200 sou gehaal het […]