Wittes wat maai onder SA se swartrenosters

  • 0

Ten spyte van die driftige ontkennings van bv Jan Rap en Oester hier, is dit ’n feit wat staan soos paal bo water dat SA se blanke Afrikaners die leidende rol speel in die ongehoorde uitmoor op ons swartrenosters, vandag lees mens bv in die Beeld:

’n Wildplaaseienaar van die Vrystaat het gister saam met twee Thaise “renosterjagters” vir wie hy glo as “middelman” opgetree het, in die streekhof in Kempton Park verskyn.
Met mnr. Marnus Steyl se verskyning gister het nog ’n stukkie van die legkaart in die beweerde renosterhoringsindikaat in posisie geval.
Daar word beweer dat Steyl as die plaaslike “middelman” opgetree het terwyl Lemtongthai die renosterhorings teen R65 000 per kilogram gekoop het. Chumchon het na bewering die “jagters” voorsien in die vorm van Thaise vroue of prostitute wat teen vergoeding beweer het dat hulle die renosters gejag het en dus die “jagters” is aan wie die permitte uitgereik is.
Ramangkoon het erken dat hy aksynswetgewing oortree het deur te versuim om buitelandse valuta ter waarde van sowat R35 000 te verklaar toe hy Vrydag vir ’n vakansie in Suid-Afrika aangekom het. Hy is gevonnis tot ’n R10 000-boete of twee jaar tronkstraf.

Soos almal nou al weet, die Sjinese het absoluut NIKS uit te waai met die moord op ons renosters nie, die Vietnamese wel, en nou blyk dit die Thais ook ... MAAR dis die Afrikaner konneksie wat dit alles moontlik maak vir die Viets en Thais om so te smokkel, sonner die Afrikaners wat die vuilwerk doen, sal daar nie eens EEN enkele renoster vermoor sou kon word nie!!

Die vraag is egter, HOEKOM doen die Afrikaners dit?

Haat hulle SA so erg?

Haat hulle nie net SA en sy mense nie, maar ook die arme diere?

Of is dit hulle xtelike gelofie met sy joodse gotjie wat in hul oortjies fluister dis okei om Afrika te verwoes na willekeur?

Maw, volgens hulle se gotsdiens hoef gierigheid geen perke te ken nie ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top