Moet my asb nie verkeerd verstaan nie, ek wens die knaap-koppe hulle eie staat toe, waar hulle knus kan verkeer al 300 van hulle en lustig nog verder kan inteel boonop ook, maar wat pla is dat hulle knaend verkeerd karring, dan is dit sommer Duitsland toe, of waar heen ook al?
Al wat julle moet doen is vat die graaf en grou, op sesvoet leg julle se volkstaat knus en koel en wag ... laat weet as ek kan kom help toegooi ...
Francois Williams

