Hansie droom mildelik van vriendelike, vlytige en blykbaar sexy dames, wat soos wet dreams gaan pop en ontpop ewe skielik in sy lewe, MAAR hy is gekant teen sg “etniese amalgasie”, maw, om dames die hof te maak wie se vel nie ’n sekere kleur is nie, dis korrek Hansie?
Sjaaaim huh, jy is dus eintlik soort van xten-tipe, wat nes hulle, lief is vir self-flagellasie, masochisties, en boonop steeks ook!
In SA is daar tallose lieflike dames volgens jou diepste wense, MAAR hulle is NIE blank!!
En jy kan dit nie hanteer nie ...
Hier sit ek nou om 11:05 oggend voor my rekenaar, net regs van my 4 m verwyderd in die piepkleine kombuisie voor die wok op die enkelplaat gasstofie, is die lieflike jonge Leah, Filippynse poppie van Mindanao. Fiets, slank, petite, vlekkelose sjokoladebruin vel, lange gitswart hare, wit glimlag, en ’n graad in onderwys, sy is besig om my brekfis te maak, tamatie-en-uie-sous, dan boeliebief en uiteindelik die eiers.
Sy is helfte van my ouderdom, maar waarskynlik in baie opsigte meer volwasse as ek ... in my lewe was daar al honderde en duisende baie soortgelyke juffies, met wittes tussenin.
Die wittes was weer hoogsgeleerd, meestersgrade en goeters, van lande soos Duitsland, Frankryk en Ingeland, almal kak plekke, maar hulle was uitgehonger vir ’n harde man, as jy sou verstaan wat ek bedoel, hulle seg mos:
A good man is hard to find, or is it, a hard man is good to find?
Elke geval, jy is kastig gelukkig in jou vel, maar jy voel nie dieselfde oor ander binne hul velle nie, oor kleurverskille?
Jy klink na ’n dino my ou, jy is uit pas met die werklikheid, maar toemaar, daar is niks wat die strelende swart vingers van ’n vlytige inheemse SA-poppie nie kan wegveeg asof hulle towerstaffies is nie ... jy kan herbore word, en dit nogal ’n veel beter kopie as die vorige enetjie!
Go for it!
Francois Williams

