Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

The hype of federalism

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2023-05-12

"Only those with selfish private economic income would think that a federal arrangement of our provinces makes sense, when the majority of our provinces are poor and rural, without many economic prospects. The rest of us know the drab reality of how the majority of our people are dependent on the state for the bare minimum of their living income."

Afrika se rol in China se multilaterale strategie

Fanie Herman Seminare en essays 2023-05-11

"Vennootskappe met China beskerm Afrika-lande van Westerse sanksies, terwyl China in multilaterale organisasies ondersteun word."

Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid

Yolanda du Toit Seminare en essays 2023-05-11

"Daar is bevind dat ’n troeteldier 78% van die tyd die een sal wees wat ’n gesinslid verwelkom aan die einde van ’n dag, nie die eggenoot nie."

Federalisme: ’n oplossing vir Suid-Afrika?

Danie van Wyk Seminare en essays 2023-05-10

"Daar moet egter harder daaraan gewerk word om die huidige staatsbestel te maak werk. Om ’n alternatiewe staatsbestel te predik is nie haalbaar nie."

The past is another empire: the coronation of King Charles on 6 May 2023

David Willers Opinion 2023-05-04

"Seventy years ago, as a boy of six, I attended the coronation of Queen Elizabeth II. And now, decades later, Charles is about to be crowned king, and his mother’s empire is long gone. There is an irony in this, and I wouldn’t be in his shoes for all the tea in China."

Vryheidsdag 2023: Die nuwe energie vir federalisme en selfregering

Koos Malan Seminare en essays 2023-04-26

"Veral federalisme kry besondere aandag. Dit spreek boekdele van die veranderende politieke klimaat in Suid-Afrika, en veral van die ANC wat sy hegemonie oor konstitusionele denke soos hy dit in die 1990’s gevestig het, verloor het."

Vryheidsdag 2023: Is federalisme regtig die antwoord?

Jan-Jan Joubert Seminare en essays 2023-04-26

"Die praktiese politiek in die Wes-Kaap gaan nie oor federalisme, konfederalisme, selfbeskikking of afstigting nie. Dit gaan om oorlewing. Die grootste probleme, die ontsettende nood van byvoorbeeld die meeste Afrikaanssprekendes in die Wes-Kaap, is werklik eerstens finansieel en maatskaplik, nie staatkundig nie."

Om te herstandaardiseer of nie – kom ons dink sáám hieroor

Wannie Carstens Seminare en essays 2023-04-26

"Ek wonder so dikwels hoekom ons so gereeld in Afrikaans standpunte inneem wat ver uitmekaar is, een waar min ruimte vir gesprek is, en een waar die kans op kompromisse skraal is. Dit skep nie die atmosfeer vir rasionele gesprekke nie en so beduiwel ons die verhoudinge nog verder in Afrikaanse geledere. En dit juis in die dae waarin ons saam in ’n span moet trek eerder as om mekaar oor alles te opponeer."

Albie Sachs ‒ ’n taaltestament? Oudregter van die Konstitusionele Hof Albie Sachs breek ’n lansie vir Afrikaans

Cerneels Lourens Seminare en essays 2023-04-26

"Sachs het verder die wens uitgespreek dat alle wit, bruin en Indiër-leerders die Afrikataal van hulle streek tot matriek moet leer om daarin te kan kommunikeer en dat dit ’n versuim van ons nuwe demokratiese stelsel is dat so ’n reëling nie gebiedend gemaak is nie."

Vryheidsdag 2023: Vryheid en ontnugtering

Hercules Boshoff Seminare en essays 2023-04-25

"Vryheid is soos onverdunde wyn: Wanneer dit in oormaat ingeneem word sonder inagneming van ander faktore, sonder ander substansies, raak mens gou dronk daarvan. Só dronk word mens daarvan dat jy nie besef dat slawerny, die teenpool van vryheid, konstant dreig nie."

TikTok in die Nuwe Koue Oorlog

Burgert A Senekal Seminare en essays 2023-04-20

"TikTok se verbintenis met China is verder belangrik gegewe globale Chinese (en Russiese) disinformasieveldtogte rakende COVID-19. Tydens die pandemie het beide lande vals inligting versprei in ’n poging om Westerse lande te ontwrig."

South Africa’s national election in 2024: exciting times ahead?

Rory Riordan Opinion 2023-04-13

"The ANC is losing ground to the EFF in that vital community, black youth. Young people worldwide are not interested in attending monthly meetings at which elderly people give rambling talks on the proud history of their movement – young people want action, protests, burning tyres, walking on and over the lines of legality. This the EFF offers, while the ANC Youth League is moribund, conceding this cohort of voters to the EFF."

Die gewaande Suid-Afrikaanse wonderwerk: tyd vir bestekopname

Koos Malan Seminare en essays 2023-04-04

"Al die redes vir die uitbundige uitgelatenheid van bykans 30 jaar gelede oor die Nuwe Suid-Afrika wat die wêreld so gaande gehad het, het verdwyn: die 'beste grondwet in die wêreld'; die reënboognasie; gelykheid; menseregte en demokrasie."

Geestesgesondheid en die Russiese inval in Oekraïne

Handré Brand Seminare en essays 2023-03-25

"Wat sou hierdie sielkundige skade presies behels, hoe wydverspreid kom dit voor, watter soort navorsing word tans oor die onderwerp gedoen, hoe word sielkundige skade bepaal en wat presies word met 'geestesgesondheid' bedoel?"

Filosofiekafee-verslag: ANC het die WVK se aanbevelings gepootjie  

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2023-03-24

"Sommige mense beskou die WVK as ’n sukses, omdat dit Suid-Afrika gehelp het om vrede en stabiliteit te bereik in ’n tydperk van groot onsekerheid en spanning. Ander beskou die WVK as ’n mislukking, omdat dit nie in staat was om die behoeftes van alle slagoffers van menseregteskendings aan te spreek nie."

Die Groot Sagmoedige Reus (GSR) is onder sensuur

Anke Theron Boeke en skrywers 2023-03-17

"Duidelik is daar selfs onder die kundiges, ervare skrywers en beroemdes nie konsensus of die veranderinge goed of slegs is nie. Waarom dan die groot bohaai?"

LitNet Akademies-resensie-essay: Toegepaste taalkunde in Afrikaans, WAM Carstens & TJ van Dyk (redakteurs)

Roné Wierenga Resensies 2023-03-16

"Deur bevordering van ’n toegepaste benadering tot taalkunde kan die uitdagings rondom taal in Suid-Afrika op ’n effektiewe en praktiese manier aangepak word."

Besinning oor die ASSAf-paneelbespreking oor ChatGPT, assessering en hoër onderwys

Dirk Postma Seminare en essays 2023-03-16

"Die paneellede maak dit duidelik dat die tyd verby is om kennisinhoude te assesseer. Daar moet eerder gefokus word op die prosesse van die generering van kennis. Vir Johannes Cronjé is die fokus op die vermoë om dit wat AI genereer te kan evalueer. Franci Cronjé toon aan hoe kreatiwiteit en kritiese denke ontwikkel kan word deur van studente te verwag om valshede in ’n teks te identifiseer en reg te stel."

Ja, diere het ook kultuur

Elsabé Brits Seminare en essays 2023-03-15

"Histories is daar gereken die mens is die enigste spesie op aarde wat ’n kultuur, of kulture, het. Die afgelope 70 jaar is daar egter ontdek dat ’n magdom ander spesies dit ook besit."

Hoe verskil ChatGPT van Microsoft en Google se gespreksagente?

Burgert A Senekal Seminare en essays 2023-03-14

"Die tegnologie word voorgehou as die grootste bedreiging vir Google se posisie as die wêreld se gewildste soekenjin in dekades."

Top