Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Serial killers of Mexico deur Wensley Clarkson, ’n lesersindruk
2022-12-13"Krimiskrywers sal ná die lees van dié boek ’n sielkundige rypheid in hul reeksmoordenaars kan bring."
Die Kaapse slawe, 1652–1838: ’n Kultuurhistoriese perspektief by Eunice Bauermeester: book review
2022-12-12"While never sugar-coating the 'pynlike en onmenslike' practice of enslavement, Eunice Visser’s massively researched epic is a humane and haunting testimony to the unique contribution of the Cape slave experience to South Africa’s national life – the old pulse of a 'multikulturele sosiale milieu'."
Slavery in the late antique world, 150–700 CE deur Chris L de Wet, Maijastina Kahlos en Ville Vuolanto (redakteurs): ’n resensie
2022-12-09"Die boek bied uiters belangrike nuwe insigte oor die manier waarop slawerny in hierdie tyd gefunksioneer het en slaag beslis daarin om die kompleksiteit van slawerny in hierdie era aan die lig te bring, asook die immer veranderende aard van hierdie tragiese sosiale instelling."
Meer "killer" as die eerste, ’n resensie van Onke Mazibuko se The second verse
2022-12-06"Die grootword-manword-mondigword-verhaal is al op vele maniere in ons letterkunde verken, en dié roman is ’n uiters welkome toevoeging wat hopelik wyd gelees sal word. Dis ’n roerende lekkerleesverhaal met heelwat humor en diep insig in jong mense se psige."
Die hart het sy redes deur Helena Gunter: ’n resensie
2022-12-06"Jy voel jy ken Gunter se karakters. Jy vóél trouens vir hulle."
Francois le Vaillant, die safari as ’n spirituele jagtog
2022-12-05"Aanhangers van Rousseau se filosofie was van mening dat die Europese samelewing tot ’n groot mate gekorrupteer was, dat die mens van nature 'goed' is (in teenstelling met sommige Christelike interpretasies) en veral dat die jeug met onnodige aangeleerde gedrag gekorrupteer word."
Doolhof deur Rudie van Rensburg: ’n doolhof van gebeure en juwele
2022-12-05"Dit laat jou omblaai tot in die nanag wanneer jy weet jy gaan dit die volgende oggend ontgeld."
Elf dae in Amsterdam deur Elizabeth Wasserman: ’n resensie
2022-12-01"Het ek maar boeke soos die Elf dae-reeks gehad, sou ek nie net ’n paar vrae oor Europese lande kon beantwoord nie, maar moontlik ook 'instinktief' meer empatie met ander se lewenservaringe hê."
Jef Geeraerts se Mister Angelo Alzheimer, vertaal deur Fanie Olivier: ‘n resensie
2022-11-30"Seks, moord en ’n winkelpop."
Die eerste Crito-prys vir Lesersindrukke word aangekondig
2022-11-30"Dit was interessant om te kyk na die ingesonde resensies, en agterna ’n gevoel van opgewondenheid oor te hou. Ek het waardering vir die manier waarop Maryke Roberts en Stefaans Coetzee hul resensies aangepak en gestruktureer het, asook vir die reaksie uit die hart deur Anne-Marie Burger oor die opspraakwekkende boek Hoerkind."
My eerste Afrika-avontuur deur Riaan Manser vir lesers drie of 300, ’n lesersindruk
2022-11-28"Skaf hierdie boek vol lewe, waarhede en lag-tot-jou-maag-pyn-oomblikke aan. Dit sal ’n wenner in enige kerskous wees."
Tom Clancy’s chain of command is steeds propvol akskie, ’n lesersinkdruk
2022-11-28"Terwyl Ryan poog om die Kongres te oortuig om ’n wetsontwerp op medisyne goed te keur, maak die gewetenlose farmaseutiese biljoenêr Harjit Malhotra planne om die VSA-mark met counterfeit dwelms te oorspoel."
Kruger se goud deur John Buchan (vertaal deur Marietjie Delport): Veldponde en klatergoud
2022-11-22"Daar is voorwaar baie redes om Kruger se goud te lees. Delport is ’n werklik bedrewe vertaler. Sy sit die oorspronklike Eduardiaanse Engels, wat uiteraard vir die hedendaagse oor bepaalde koddighede vertoon, in ’n skoon en spierige Afrikaans oor wat volkome oortuigend is."
Geseënd is dié wat treur deur Susan Jordaan, lesersindruk
2022-11-22"Het die welsyn, nadat hulle na hul fancy huise weggery en hul hande soos Pilatus van ouds in hul blink wasbakke gewas het, geweet dat dié dronkgat my hero was?"
Ongekende ellende deur Chris Schoeman: ’n studie oor lyding en die impak daarvan
2022-11-22"Ongekende ellende laat jou nie koud nie. Dit laat jou dink. En soos met jou gevolgtrekkings, wil jy die boek hou. Om te onthou."
Toeganklik, nie maklik nie; ’n lesersindruk van Veldhospitaal 12 deur Marinda van Zyl
2022-11-21"Die oorwegende indruk wat ek van hierdie boek het, is dat dit ’n interessante onderwerp is wat op ’n boeiende manier verpak is. Deur die gebruik van briewe word die onderwerp op ’n toeganklike manier vir ’n leser aangebied."
Twee lewens deur Elise Bishop, ’n resensie
2022-11-21"Hierdie boek kan cisgender mense help, soos dit my kon help met my eie rebellie teen Elise se binêre sienings van manwees en vrouwees."
Vyf sekondes voor Vrydag deur Ihette Senekal: ’n boekresensie
2022-11-21"Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min."
The terminal list deur Jack Carr, ’n lesersindruk
2022-11-18"Alhoewel hierdie boek nooit enige literêre pryse sal inpalm nie, sluit Carr hom met hierdie aksiebelaaide debuut by die groot name in die politiese-spanningsgenre soos Brad Thor, Vince Flynn en Brad Taylor aan."
The blood’s quest for silver: a book review on Blood and silver by Jan Glazewski
2022-11-16"And so, the memoir’s two narrative and thematic strands – both of which evoke the irresistible pull of the past, of ancestral voices – are woven tightly into a fascinating and compelling account of a life richly and intensely lived. This is a story of family: of losses and of surprising, abundant gains. It is a tale of growing up as an outsider of sorts in a country committed to employing taxonomy to divide."
