Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Plaaswerkerstakings 'onverantwoordelik en onwettig'
2013-01-17 "Baie produsente, veral kleiner en opkomende produsente, sal heel waarskynlik moet ophou boer."In gesprek met ... Eddy Van Der Borght
2013-01-16 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?Johan Vlok Louw on Eric the Brave
2013-01-16 "All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."Fugard @ The Fugard
2013-01-15 The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival - and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.Stellenbosch Wynfees 2013
2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."Matriekuitslae: 'Standaarde moet verhoog word'
2013-01-10 "Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."Monique Bisschoff is die hoofkarakter van 'n LAPA-boek
2013-01-09 Werklikheid en fiksie het ontmoet met die soektog na 'n hoofkarakter in LAPA se kompetisie van 2012. Ontmoet die ware hoofkarakter van hierdie storie.Ontmoet die derde-prys-wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2013-01-09 "My Afrikaans-onderwyseres het vir ons die een dag 'n opdrag gegee om 'n 1 000-woord-opstel te skryf om ons jaarpunte te verbeter. Almal was ontsteld en kwaad daaroor, maar ek het ongelooflik bly geraak. En ek was by die dak amper uit van genot toe ek hoor die onderwerpe het te doen met wetenskapfiksie."Jy is in Tamatiestraat, maar dis 'n goeie ding (dis gratis gedurende Januarie)
2013-01-08 Henning Janse van Vuuren se e-boek Tamatiestraat kan gedurende Januarie 2013 gratis afgelaai en gelees word. Hy vertel vir Naomi Meyer van die binnekringe van jeugboekskryf.Suidoosterfees 2013
2013-01-08Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.
Burry Stander: 'A terrible and unnecessary tragedy'
2013-01-07 "Far too many motorists see cyclists as a nuisance and have no respect for their rights or space on the roads."Sigeuners, feessprinkane en Wim Vorster se toneelskool
2012-12-20"Ek het drank opgegee omdat ek ’n alkoholis is, ek het rook opgegee omdat nikotien uiteraard skadelik is, ek het rooivleis opgegee omdat ons familie wriemel van cholesterol, ek het kaffeïene opgegee omdat dit te veel adrenalien pomp, wat angs veroorsaak, en seks het my opgegee, so ek is ’n non. Die res is in my CV, dink ek."
Top 12 2012: Skrywersonderhoude
2012-12-20 'n Keuse van skrywersonderhoude wat in 2012 op LitNet gepubliseer is.Ontmoet die wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2012-12-20 "Ek het van die begin af geweet ek wil oor 'n kloon skryf wat 'n vrou is, maar die storie het self begin vorm aanneem hoe meer ek daaraan gewerk het."Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2012-12-20 "My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself."Top 12 2012: KlankKas-onderhoude
2012-12-19 In 2012 was daar musiek – en daar is gesels oor musiek. Lees 'n uiteenlopende dosyn KlankKas-onderhoude van die jaar 2012.An interview with the queen of Scottish crime fiction: Val McDermid
2012-12-19 "British readers have grown increasingly interested in foreign settings in their crime fiction. They're as likely to read about South Africa as anywhere else as long as the books are interesting!"SA-illustreerders: Marjorie van Heerden
2012-12-18 Marjorie van Heerden gesels oor hoe moederskap en die aanmoediging van Hennie Aucamp haar loopbaan beïnvloed het.Die V-verhaal van Erla Diedericks
2012-12-14Ingrid Botha van LêNet gesels met Erla-Mari Diedericks, medewenner van LêNet se pas afgelope Maan/Hallowe'en-kompetisie.
