Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Verskietende ster: ’n Onderhoud
2013-08-20 "Stad-en-streeksbeplanning het my kreatiwiteit en lus vir werk heeltemal doodgemaak en ek het besef hoe belangrik dit is om geluk in jou werk te vind." Stefan Enslin gesels oor sy reis na romanskryf.Clover Aardklop 2013: Nicola Hanekom gesels oor Land van skedels
2013-08-14 "Ons moet probeer om die slegte dinge in toom te hou en die werklike gesig van oorlog te probeer onthou sodat ons so min moontlik ons gruwels herhaal."Michael le Cordeur gesels oor Kaaps
2013-08-08"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal."
Namibiese Woordfees 2013: lKh? da !hoa
2013-08-06 Die Namibiese Woordfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas – op 2 tot 7 September 2013. Naomi Meyer het by Chrisna Beuke-Muir, feesorganiseerder, van 'n Afrikaanse fees elders in Afrika gaan hoor.Veronica – die kleur van liefde
2013-08-06 Maar die verhaal, gebaseer op die werklikheid, handel oor baie meer as net Veronica se oorsprong en kinderjare. Dis 'n storie oor 'n vrou se hartseer en haar uitstyg bo haar omstandighede. Naomi Meyer het met Alita Steenkamp, die skrywer van die ware verhaal van Veronica van Vollenhoven, gesels.Willem Pelser van RSG se eie keuse
2013-07-31 "Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord."Experi-Maatjies: Wie is hulle?
2013-07-30 "Dis Nasionale Wetenskapweek. Op Facebook verskyn daar 'n uitnodiging vir skoolkinders om foto's van hul tuiseksperimente te plak - en pryse te wen. Naomi Meyer het gaan ondersoek instel."Monument: Gesprek oor om die boek op te rig
2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.Schreiner Karoo Writers’ Festival: Lisa Ker-Antrobus interview
2013-07-29 The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.Kettinggesprek: In Niemandsland
2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."St James Church shooting: Twenty years on
2013-07-25 On 25 July 1993 a shooting was carried out at the St James Church in Cape Town. Twenty years on, Naomi Meyer speaks to the rector, Mervyn Eloff.Annelie Botes-onderhoud: "Die spies deur jou eie hart”
2013-07-23 Gisela Ullyatt gesels met Annelie Botes tydens die Vryfees oor Swart op wit.“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors
2013-07-17"As daa een ding is wat ek gelee et van opgroei in Bishop Lavis issit dié: daa is niks meer unimportant as die liewens van arm mense nie. As arm mense doodgan los hulle niks agte nie, niks trace dat hulle exist et ie. Vi my is my writing history as told by the losers."
Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding
2013-07-16 “Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel."Friksie – Henning Janse van Vuuren praat met sy e-lesers
2013-07-09 "’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen."Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie
2013-07-09 "LAPA Uitgewers het baanbrekerswerk gedoen met toepassings (“toeps”) wat kinders kan gebruik om hul gunstelingstories te ontdek. Die Drie Varkies is heel eerste op die mark."Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun
2013-07-09"Soos wat mense die onderwerp van homoseksualiteit vermy het, het dit vir Eileen aan die spreekwoordelike olifant in die sitkamer herinner. Die olifant is daar, maar niemand praat daaroor nie."
