Barbara Wildenboer, Lien Botha2014-07-21Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.
Kobus du Preez, Naomi Meyer2014-07-17Kobus du Preez, 'n argitek en dosent van Bloemfontein, gesels met Naomi Meyer oor OPENlab 2014 by vanjaar se Volksblad en Kovsies se Vryfees.
Gert Visser, Naomi Meyer2014-07-02Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.
Ismail Mahomed, Naomi Meyer2014-07-01The National Arts Festival is 40 years old this year. Ismail Mahomed tells Naomi Meyer why everybody should attend the party.
Naomi Meyer, De Klerk Oelofse, Kyle Seconna, Andile Vellem2014-06-11"As jy wil wen, moet jy balbesit hê." Drie akteurs in dié toneelstuk praat oor hoe ernstig rugby kan raak.
Darryl David, Naomi Meyer2014-05-21Darryl David tells Naomi Meyer about Booktown Richmond, the very centre of the literary universe in the Great Karoo.
Alta Cloete, Naomi Meyer2014-05-21Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.
Zirk van den Berg, Naomi Meyer2014-05-20Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.
Amanda Strydom, Naomi Meyer2014-05-19Ekstra vertoning! 'n Vuur gevang in glas word aangebied by Die Boer-teater in Durbanville op 29 Julie 2014. Hier is 'n onderhoud met Amanda Strydom.