Benny Lindelauf, Naomi Meyer2014-10-28"Ha! Ik heb ontelbare dode punten gehad. Een schrijver is namelijk iemand die zelf problemen veroorzaakt en die dan ook weer zelf moet oplossen."
Danie van Wyk, Naomi Meyer2014-10-24"Die skokkende realiteit is dat Suid-Afrika meer as 30 000 gekwalifiseerde onderwysers benodig om die huidige tekort aan te vul."
Carine Janse van Rensburg, Mariehetta Matthee2014-10-20’n Geselsie met Mariehetta Matthee, skoolhoof van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein wat steeds elke dag in die Afrikaans-klas staan!
Willem Anker, Naomi Meyer2014-10-16"Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie."
Herman Lategan, Naomi Meyer2014-10-14"Ja, ek bereik ’n dooie punt elke dag van my lewe. Ek wil elke dag tou opgooi en weghol, my laptop in die see loop gooi, geboue afbrand, kaalgat deur die kerke hardloop, op mense vloek en skel, die polisie bel sodat hulle my kan opsluit en die sleutel weggooi. Elke dag. Skryf is ’n nagmerrie."
Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg2014-10-07Dit is vanjaar presies tien jaar gelede toe ’n groepie teoloë en denkers ’n oop gesprek in die Afrikaanse kerke wou begin en die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN) gestig het. Jean Oosthuizen gesels met een van die stigterslede, Sakkie Spangenberg, oor die NHN se pad die afgelope dekade.
Arthur Attwell, Carine Janse van Rensburg2014-10-07Arthur Attwell explains the impact of the South African Department of Basic Education’s proposed new policy: "Different learners need different kinds of textbooks, chosen school by school for their specific needs."
Julienne du Toit, Naomi Meyer2014-10-06"I remember meeting someone on a hilltop outside Sutherland and she said she loved the Karoo because she could see her enemies coming for miles. What an odd thing to say, I thought at the time. But eventually I realised what she meant."
John Kramer, Lien Botha2014-09-23John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.
Ismail Mahomed, Steyn du Toit2014-09-22The first-ever Cape Town Fringe Festival takes place from 25 September to 5 October. Steyn du Toit chats to the festival’s artistic director, Ismail Mahomed, about this new initiative, Cape Town as host city, and the benefits for independent artists taking part in the event.
Stephanus Muller, Naomi Meyer2014-09-18"Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."