Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Interview: Cape Town Fringe Festival 2014
2014-09-22 The first-ever Cape Town Fringe Festival takes place from 25 September to 5 October. Steyn du Toit chats to the festival’s artistic director, Ismail Mahomed, about this new initiative, Cape Town as host city, and the benefits for independent artists taking part in the event.Tien vrae: Stephanus Muller oor Nagmusiek
2014-09-18 "Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."Tien vrae: Alta Cloete oor Seisoen van lig en donker
2014-09-16 "Wat my betref, is die muse ongelukkig ’n mite. Ek het nog nie veel hulp van haar ontvang nie."Tien vrae: Jaco Fouché oor Siobhán van die sirkus
2014-09-12 "Soos 'n digter gesê het: slotte is sleutels. 'n Mens kan nie 'n slot ligtelik opneem nie."Tien vrae: Koos Kombuis oor rock&roll.karoo – 33 digitale gedigte
2014-09-12 "Die Karoo is meer as ’n plek; dis ’n hele heelal. Dis meer as my lewe tot dusver. Dis ’n nuwe soort rock ’n roll. Dis groter as die ou rock ’n roll, en nie so raserig nie. Ek is mal oor al daardie spasie, daardie heiligheid – dit beat selfs Woolworths op ’n Sondagmiddag."Tien vrae: Martin Steyn oor donker spoor
2014-09-11 "Dis my droom. Vandat ek so sestien, sewentien was, wou ek ’n publiserende skrywer wees. Dit het lank gevat. Ek het erg begin twyfel, maar gelukkig nooit tou opgegooi nie."Tien vrae: Clinton V du Plessis oor Woorde roes in die water
2014-09-11 "Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou."Niel le Roux vertel hoe die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans brûe bou
2014-09-10 "Ek vind dat sekuriteitswagte, motoroppassers, winkelassistente en skoliere graag ’n woord of twee met jou praat wanneer hulle agterkom jy is Afrikaans. Ons kan baie doen om basiese Afrikaans in spel en praat alhier te bevorder."Onderhoud met Clare Menck oor Outside In
2014-09-08 "Sommige van die nagtelike tonele het 'n effe onheilspellende naklank. Ek het ook die donkerder, meer intieme tema van menslike seksualiteit en verhoudings ondersoek deur myself deels liries, deels eroties en deels met intrige te konfronteer."Interview with Brent Meersman of Missing Ink Publishers
2014-09-03"If I have to compromise on how and what I write according to somebody else’s views based on their hunches ... about sales – well, I’d rather not write."
