Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"White Lie" by Casey-Lee Dodgen
2012-11-23 And I don’t know how to crawl out of these liesI'm sucked in trying my best to survive
Your face is getting lower, my heart is beating faster
It’s piling up now, baby this is a disaster
"3 April" deur Bennie van Graan
2012-11-23 'n Bekende stem, met 'n hartklop stop, hoor ek my naamVreemde ou bekende, groet my ongemaklik, opgewonde
"A dream in a dream " by Renette
2012-11-23 Drown in my sorrowTear apart my soul
There's no tomorrow
in an eternal night
"An end to feeling" by Renette Meyer
2012-11-23 Shallow breaths in a shallow graveburied alive in the darkest mind
No air, no light, no sound to hear
Impossible for anyone to ever find
"As the water" by Renette Meyer
2012-11-23 As the water changesa smile creeps to my lips
Resting my head silently
as blood flows down my hips
"Day & Night" by Naeem Lorgat
2012-11-23 Wake up early in the morningMake-up isn't even on
But I can't hide that the fact
I wanna hold you tight
"Ek Mis Jou" deur Barry Buckley
2012-11-23 Ek soek jou in my armsEk soek jou langsaan my vanaand
Want daar is so baie dinge wat ek
vir jou wil sê
"Ek is naar" deur Anna Swanepoel
2012-11-23 Die water in die wyn maak die dors in my bangDie drange laat my kruip deur ? lang, donker gang
Die nikotien en teer maak my asemhaling swart
Statistieke in koerante bly my conscience ook tart
"Erfsonde" deur Anna Swanepoel
2012-11-23 Daar was ? slang in die grasreeds van die heel eerste dag
Eden was ? droom
wat geval het uit ? boom
"Everlastin' love" by Manny Yack
2012-11-23 I don't know what it is,That got me in love this way
Try to contain myself
But I just don't know what to say
"Famous for My Song" by Marcus Koffeman
2012-11-23 write a song with empty poetry and about your swaying hairI write about your stunning looks and pretend how much I care
about your personality and how we never met
"Goue muntstuk" deur Wynand de Kock
2012-11-23 ? Kristal, helderblou soos ys? Glimlag soos ? spierwit lig
Gee my ? bruisende gevoel
"Harlekyn Van Harte" deur Wesley Conradie
2012-11-23 Ek het al baie harte gebreekMy vriende in die rug gesteek
Met hul harte gedans
en dit sommer net daar gelaat
"Hildamari" deur Hennie Pretorius
2012-11-23 (Opgedra aan my dogtertjie)Dit was noord van die Soutpansberg
wat die plaas verdun, die dam en
ruïnes verdwerg
"Hartedief" deur Wesley Conradie
2012-11-23 ? Gebroke avontuur in die palm van sy handSoos die vlamme van 'n vuur sal dit in sy oë bly brand
Binne hom is daar 'n vloed wat nie in sy are woed
"I don’t know" by Casey-Lee Dodgen
2012-11-23 I don’t know where you’re going toWhere you live
Or what you’re going through
I don’t know
I don’t know who you are
"Hold me thorugh the night" by Renette Meyer
2012-11-23 Crawl under my skinFind me deep within
A land of dark and dread
Ruled by the lost dead
"Jonk, Maar Beskaafd" deur Barry Buckley
2012-11-23 Van wanneer af was kind wees verkeerd?Ons maak tog besluite, ons maak tog gereed
vir die nagevolge van ons generasie
Ons is behep en verlore in ? reënboognasie
"Kampvegter vir Liefde" deur Wesley Conradie
2012-11-23 Ek is moeg van baklei teen die oorlog binne myEk lig my hande op, wit vlag wapper bo my kop
Hierdie geveg het my stukkend gebreek
Ek het te veel verloor, hier's my hart, ek gee oor
"Kleinvroutjie" deur Hennie Pretorius
2012-11-23 Jy is my kleinvroutjie, verward en teerwant mense se handel en wandel
maak jou diep seer
Daarom kan ek verstaan hoekom jy my
verlede tyd laat gaan
