Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Silwer Ritme" deur Anna Swanepoel

Anna Swanepoel 2012-11-23 Die pendulum swaai met silwer ritme
Wit-blits ys van die nag besit my
In die boek van die tyd skryf ek rym-gedigte
Dansers draai in silwer ritme

"Soet en Suiwer" deur Wynand de Kock

Wynand de Kock 2012-11-23 Jy’s die vreemdeling wat ek wil wegsteek
Jy’s die geraamtes in my kluis
Jy’s die pyn wat in my steek
Dit wat ek vir almal uitbeeld
Jy’s die klank op my tong
So suiwer, so soet

"Sonstraal" deur Wynand de Kock

Wynand de Kock 2012-11-23 Die son skyn teen my voorkop
en ek weet ek het jou lief
Sagte wange, stille lippe

"The Hand" by Veruschka Naidoo

Veruschka Naidoo 2012-11-23 You’re here beside me
I feel your warmth
Your love makes me see each day anew
You’re here to guide me
I know I’m beautiful through your eyes

"Thus far" by Renette Meyer

Renette Meyer 2012-11-23 When two hearts collide
two souls become entwined
A past is created
and a future has begun

"Tussen Dieptes" deur Barry Buckley

Barry Buckley 2012-11-23 Daar onder by die Weskus lê ek en verlang
na die alledaagse dinge wat hier om my aangaan
Een ek wonder, moet ek vir jou sê?
Jy is al wat ek wil hê

"Untitled" deur Elthea De Ruiters

Elthea De Ruiters 2012-11-23 Is ek alleen?
Hoekom is ek al een wat die trop olifante hoor
as die miere begin werk?
Hoor jy dit nie?
Luister net na die donderende slag
van die skoenlappersvlerke

"Untitled" by Joel Nkadimeng

Joel Nkadimeng 2012-11-23 Check it, no more frustration now
I'm elevated, escalated. I'm electrocuted
No more first floor, now busy staircasing
I got the blueprint of this building now
I'm John Rockerfell-ing

"Verkeerd" deur Barry Buckley

Barry Buckley 2012-11-23 Ons almal sit, met ? halwe sigaret.
en wonder oor al die dinge wat ons het
Gooi nog ? glas brandewyn
Sluk nog ? pil en dan sit ons sonder pyn

"You Are Not Alone" by Surprise Maditse

Surprise Maditse 2012-11-23 You’re not alone (x2)
Just keep your head up high
You’re not alone

Abstracts: Interdisciplinary conference on brown identity at the Beyers Naudé Centre

2012-11-23 "The simultaneity in the embodiment of black consciousness, non-racialism and an African consciousness is worked out by illustrating in narrative style people’s gravitation from one consciousness to another."

"Bergie van Birdstraat" deur Shandor Potgieter

Shandor Potgieter 2012-11-23 Verby oom Koos Kombuis
duskant Distel
Word Tassies gemaak
soos die bergie ons vertel

"Box-shaped castle" by Petrus van Niekerk

Petrus Frans van Niekerk 2012-11-23 Sitting here in my hotel room
watching cars on the big screen
Thinking of life, life in the fast lane
dreaming of the life of the king

"Cook up some love" by Carina van der Merwe

Carina van der Merwe 2012-11-23 In every aspect of my life I'm growing
Don't have clue where I'm going
I just know I need to cook up some love
Yeah, yeah, yeah

"Dit was 'n laatnag soen" deur Shandor Potgieter

Shandor Potgieter 2012-11-23 Dis by ‘n kinderpartytjie
Met ‘n laatnag soen
wat ons twee saam iets
vreesliks wou doen

"Alles en niks op dieselfde tyd" deur Ivan Kruger

Ivan Kruger 2012-11-23 Musiek kan alles en niks
op dieselfde tyd wees
Alles en niks
Op dieselfde tyd
Op dieselfde tyd

"A little rough" by Dean Boxshall-Smith

Dean Boxshall-Smith 2012-11-23 Save us from perfection
A little rough sounds more like my direction
Remember we're just aging
Everyday we're older, stop complaining

"Don't you cry" by Alwin Mabuza

Alwin Mabuza 2012-11-23 Your heart was open wide
when I found a home inside
It was warm , it was joyful
it was a good place to hide

"Geen perke" deur Carina van der Merwe

Carina van der Merwe 2012-11-23 Geen perke is die twee woorde wat my elke dag dryf
Geen perke is wat ek het en daarom sal ek skryf

"I Miss You" by Rashid Mia

Rashid Mia 2012-11-23 Lead me to your heart
I'll lead you to mine
A chance for each other
to stop all this cryin'
Top