Dit was 'n laatnag soen
Dis by ‘n kinderpartytjie
Met ‘n laatnag soen
wat ons twee saam iets
vreesliks wou doen
Ons was te jonk
En ons was verkeerd
Dit was harde werk
Dit was bloed en sweet
REFREIN:
Ons steel karre in die aand
Sodra almal slaap
En ons ry jou drome raak
Terwyl jy lê en gaap
Ons was dapper kinders, ek en jy
Bang wat ons more kry
Yolo tot die einde toe
Fomo was ons voorland toe
Bang vir niks, het ons die daad gedoen
Die eerste keer was na ons eerste soen
Want ...
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


