Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Zef-maplotter-se-kind" deur Nicola Coetzee
2012-11-22 Jou highlights need some touch upBabes
En daai Lindsay-Lohan-tan ‘n grap
Rev, rev, rev jou pa se BMW
Sad en desperaat, jy’s jou eie weduwee
"Boulevard" by Casey-Lee Dodgen
2012-11-22 Broken glass on boulevardLoving you is getting hard
Seems like everything we planned
is running riot from my hands
Take it from my hand
"Conscious Conqueror" by Kutlwano Pula
2012-11-22 Young man with a conscious mindblowing people's minds
He rose to fly, but never high
And rides with humble people
"Die "H-letter" vloekwoord" deur Divan Potgieter
2012-11-22 Die soeke na verwagtingeVaste vertroue wat jy begeer
begeer wat jy nooit in jou eie hande
gaan kan vashou nie
"Die kuns, die moeilike taak van tevredenheid" deur Divan Potgieter
2012-11-22 Terwyl ons elke dag ? nuwe masker aansitom die mense in jou lewe tevrede te hou
is die "ander" weer ontevrede
Verander jy na goed, sleg of albei?
"Ek onthou die skooldae" deur Lou-Mari Burnett
2012-11-22 Ek onthou die skooldae met 'n kosblik vol liefdeMa het broodjies en Melrose ingepak
En pa het my skooltoe met die bakkie gevat
"Fluit jou Woede" deur Damaine van Reenen
2012-11-22 Sy fluit 'n melodiewat die pole van my hart magneties laat bloos
Ken die kamers van jou hart?
"Going Baby" by Jack Mortuhane
2012-11-22 I’m not going, babyto try and explain me
I don’t need a reason
to go out and party
"Just be" by Waldo Kriel
2012-11-22 My heart's shivering tonightIt’s bouncing wanting to get out
of these made-up boundaries they put in front of me
I will never be bound to the limits you set
"Korrupte Dienste en Geld Voor Waardes" deur Wesley Conradie
2012-11-22 Ek kan dit nie vat nieEk wil dit nie hê nie
Ek sal nie myself
in hierdie wêreld belê nie
"Move Me" by Tessa Botha
2012-11-22 Move me slowlyTake me to a place I want to be
Move me slowly
Let me know our love is for free
"Soldier" by Ricardo Kinshella
2012-11-22 What you seeIs my disappointing beauty, it's my agony
I'm aesthetically pathetic, and I guess I'll be
Your worst enemy
"Tronk Tattoo" deur Shany Delport
2012-11-22 Soos 'n verwilderde dier ontsnapen weggehardloop van alles af
Ek verstaan jou onverantwoordelikheid
Ek voel dit self
Ek voel dit self
Ek voel jou binne in my
"Time" by Lou-Mari Burnett
2012-11-22 Time no longer waits for anyoneIt never did, it never wanted, it never will
As the tick-tick-ticking of the clock knocks on
"With Open Eyes" by Wendy Acton Burnell
2012-11-22 So much to see, so much to learn, where have you been so long?Been missing out on this whole life, were hiding in the dark
It’s time step into the light, accept the gifts you’re given
Our time on earth is fleeting, so it’s time you started living
"Money is a devil" by Lucky Motsage
2012-11-20 I say money is a devilMoney is a devil
but we love it anyway
Look what it did to you
"Reënboognasie" deur Jan Lubbe
2012-11-20 Ons nuwe reënboognasiekom sing en dans met my
‘n Mengelmoes van kleure
en nou eers waarlik vry
"Let me be" by Naeem Lorgat
2012-11-20 Ignite the flameBurning up the game
It was changing our style
We will never stay the same
Like a lion untamed
"Missing you " by Petro Snyman
2012-11-20 Tell me how can it be trueMy dreams tell a different story
And I don't know I am missing you
"So baie sangers" deur Jan Lubbe
2012-11-20 So baie sangers‘n Lied vir elke smaak
So baie woorde
wat my hart se snare raak
