"Die "H-letter" vloekwoord" deur Divan Potgieter

  • 0

Die "H-letter" vloekwoord

Die soeke na verwagtinge
Vaste vertroue wat jy begeer
begeer wat jy nooit in jou eie hande
gaan kan vashou nie
Begeer wat nooit in jou lewe gaan bestaan nie

Jy lewe vir hoop, ? groot sprokieswêreld
wat jy deur en deur in jou kop teken
Onvoltooid, die pad na jou hart se kosbaarste besitting
? Droom wat sy stryd verloor en verander in ? nagmerrie
? Vrye keuse van aangaan of opgee
? Keuse wat nie een reg of verkeerd is nie
Maar die keuse saam watse een
jy die maklikste gaan saamleef
Hoop is al wat jy het sodat jy
weet jy gaan dit kry wat jy wil hê

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top