"Zef-maplotter-se-kind" deur Nicola Coetzee

  • 0

Zef-maplotter-se-kind

Nou kyk dis cruel en dis fun
Jy stap verby met jou Joburg houding, jy dink jy kan
Zef-ma-se-plotter
Vrot met Egoli-styl, jou dam-otter
Sak jou kop poppie en
trek uit jou Guess toppie

O, by the way
Dit wat jy juis so graag wil vermy

REFREIN:
Jou highlights need some touch up
Babes
En daai Lindsay-Lohan-tan 'n grap
Rev, rev, rev jou pa se BMW
Sad en desperaat, jy’s jou eie weduwee
Stuur ‘n text op WhatsApp
Babes
Los die vodka en lime
En kry eerder airtime

Partytjietyd by die local gym
Goedkoop steroïdes sit hulle almal op bright en dim
Maar dis moerse cool
en dis moerse fun
as een of ander Goldfield-spiertier oor jou drool

O, by the way
Dit wat jy juis so graag wil vermy

REFREIN

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top