Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Ter vye van oorlewing

Gideon C du Toit Poësie 2016-12-09

"Met die draai van die seisoen
het die boom begin bot"

Beloofde land

Vincent Oliphant Poësie 2016-12-09

"Toe het hy ’n oomblik weggekyk
en sy leiers het hom verlaat"

Die werker

Vincent Oliphant Poësie 2016-12-09

"Met sy kosblik soos ’n Bybel onder sy arm
wag die werker in die oggendskemer"

die skedel breek oop

Susanne Pike Poësie 2016-12-09

"die skedel breek oop
die nasie lag"

Op hierdie mense en dinge, dan

Jaco Fouché Poësie 2016-11-28

"Op die deurnaggeselser, die slow dancer met die jean wat afsak, die gapende kroegmeisie."

Vir ’n sterfling

Jaco Fouché Poësie 2016-11-28

"Nou aan die einde van ’n lewe
vol swoeg en sonde
moet jy die drumpel oorsteek ..."

I thought it was you

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"... my eyes were tired
from the glare of dark men"

screensaver

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"I choose a leatherback
with whimsical face
and remember
that turtles are our myth"

under the bridge

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"and the footsteps of the people with jobs
hurrying past the sleepers"

11 Kwatryne deur Johann de Lange

Johann de Lange Poësie 2016-11-23

"Drie dik polieste dromend op ’n ry,
’n vierde het elders sitplek gekry:
soos die Butcher Boys van Alexander
is elk vlesig deur sy droom verander."

’n Kissie as

Johann de Lange Poësie 2016-11-23

"op ’n reëngrys dag moet jy
kaalvoet die water in by Drieankerbaai"

My hart is ’n soutpilaar

Caren Kearley Poësie 2016-11-18

"Hier moet jy my nou alleen los
buite die hekke van jou hel
in my triestige verdrietige bouval."

toe vind ek jou

Susanne Pike Poësie 2016-11-18

"in Sunnyside se hokkies onthou ek 
my woorde deur geld in gleuwe glip"

’n leksel leef

Susanne Pike Poësie 2016-11-18

"as woorde klippe word
en jy opfetus
om gesteen te wees ..."

’n droom uit die onderstebo rakke

Waldemar Gouws Poësie 2016-11-15

"dit moet ’n item wees
uit die tyd van die ou geslag"

ietermago in verkyker

Waldemar Gouws Poësie 2016-11-15

"so sonder adam se hulp benoem
enigmaties én erd- en krimpvarkie"

Alcatraz

Anzé Bezuidenhout Poësie 2016-11-15

"Swart tralies het
jubelklanke toegespin
terwyl die kras van die seemeeue
die bleek uit my irisse steel ..."

Death of a ladiesman

Joan Hambidge Poësie 2016-11-14

"My troebel liefdesverhoudings
sinkopeer met jou droomvervloeide songs."

Joan Hambidge skryf 'n lykdig aan Leonard Cohen.

Optiek

Joan Hambidge Poësie 2016-11-08

’n Gedig deur Joan Hambidge opgedra aan Jaco Botha

Sweisbril

Joan Hambidge Poësie 2016-11-08

’n Gedig deur Joan Hambidge opgedra aan Jaco Botha

Top