Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Die gedig as 'n vreemdeling se graf

Alwyn Roux 2007-10-22 IEk wonder of dié dag my iets gaan leer van jou skielike afsterwe,jy wat nog nie eens gedagte of gedigte was nie. Jy brand elke nag die maan met jou lyf wanneer jy kaal onder vrugbare grond weer deel word van die aarde. Jy proe elke wurm ...

Ek soek jou

Floris A Brown, Floris A Brown 2007-10-16 ek soek jouin die glans van ’n dubbel reënboog na reënek soek jouin geskarrel van die rysmier voor die stormek soek jouin die warreldraai van herfsblare in die windek soek joutussen feetjies wat slegs in kleuterverse dansek soek jou ...

Fermentasie

LitNet 2007-09-19 Bont blareBronsbruin en roesDans dartelend na benedeSoos vlammende kaggelvuurIn hierdie drake-uurBeneweld deur die geur van fermentasieRypgeworde gisVan hierdie gratis oesDie aarde se voedende mosGewis, daar is herfs in muskadel.

Al die pad van Beijing

Kleinboer, Kleinboer 2007-09-19 my broer ja my tweelingbroer het my eendag kort na ’n massering geë-pos die chinese jongvrou wat al die pad van beijing gekom het om haar vingers hier om die boereskag te vou en te skud so klein is haar hand dat daar ...

Poësie o poësie

Joan Hambidge 2007-09-19 Die geweld van binne hou die chaos van buite in beheer (glo) op ’n vlug tussen Lima en Cusco vul ’n man ’n blokkiesraaisel in, ek meen in Spaans. Wallace Stevens verwek sy dogter in ’n strofe-agige kabine tussen Kuba / Mexiko, dalk eerder Caracas, of op pad na Acapulco? Curitiba? (Klank Koeriethieba diep in […]

Versindaba-oomblikke

Melt Myburgh 2007-09-17 LitNet het ‘n aantal deelnemers aan vanjaar se Versindaba, wat van 6 tot 8 September op Stellenbosch gehou is, gevra om ‘n onvergeetlike oomblik tydens dié gebeurtenis met ons lesers te deel – deur ‘n herinnering, ...

Put en sluiers

2007-09-10 waar die vrugwater prutword die kruike laat sakom te skepvan water sonder endwaar die dadel murguit die sand uitsuigen ons môre se beloftessoos kamele maak staanword eers gebuk gebiddan word die kruike weer laat sakom te skepvan water sonder ...

Tent en Nikab

2007-09-10 behoud van die bedoeïen‘n swerwende tydelik geankerde skuur‘n vastrap op ‘n trekpad‘n hawe ‘n haard vir treklus se smeul‘n bedaarde meul vir swerwende gerwewaar die kamele die nag in tuurwaar die skerpioen ...

Outopsie

Marius Crous 2007-09-07 1met die valslag moes die subjekten gronde gaan teen 120 mpumet impakslag moes die aorta losskeurmoes die ribbe die hart en longe aan flarde sny2jy lê op die tafel van vlekvrye staalonder die skerp lig soos 'n dooie kuikenafvlerk en met vliese ...

afstandbeheer

Jo Prins, Jo Prins 2007-09-05 “I met someone who looks a lot like youShe does the things you doBut she is an IBM.” – ELOdaar is niksin jou woonstelin die agter-paarl niekartondoseis half oopgekrapen ’n bottel wynwat tot onder die nekgedrink isstaan in die ...

In die skadu van Machu Pichu

Joan Hambidge 2007-09-04 In die skadu van Machu Picchu vind die temalied van Il Postino my: die storie van ’n eenvoudige posman, wen haar hart met Pablo se verse, verby die vloei van die Urubamba, in knetterende klanke van verlange. In die skadu van Machu Picchu. In die skadu van Machu Picchu glip ’n skaars vlinder verby my […]

Monk leef

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Die Magere Brug-wonder

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Dwars

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Boereraat

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Ongetiteld

Danie Marais, K Michel 2007-08-15

Christus in Rio

Joan Hambidge 2007-08-07

sondoop

Carina Stander 2007-07-23

Land Claim

Rita Engelbrecht 2007-07-18 Eendag, as ek groot is, en ek dood is, gaan ek na die plaas van my geboorte terug. Dan lê ek in my skelet met die hoëveldgras in my gesig en die wind wat deur my ribbebene suis en fluit dan weer, oor my werwels, by my hol ...

Vroegoggend

Rita Engelbrecht 2007-07-18 Soen my met my slaapspookasem En jou sluimerspoeg Verlei my met jou lenige, luigelêde lyf Vry my met jou murgbelaaide pype Hou my vas en hou my styf Sien jy my slaapgesuste oë en my droomgevulde mond? My palm op jou rug ...
Top