Wen

Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.

 

Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.

Friksie – Henning Janse van Vuuren praat met sy e-lesers

Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer 2013-07-09 "’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen."

Wen: Lam in wolfsklere

Bernette Bergenthuin, JB Roux 2013-06-12 Twee lesers kan elk 'n getekende eksemplaar van Lam in wolfsklere kan wen. Sluitingsdatum: 25 Junie 22013.

Vertel ons jóú Grensoorlogstorie – wenners aangekondig!

2013-05-14 Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie. Skryf vir ons jou storie.

Wen Huisgenoot Wenresepte met komplimente van NB-Uitgewers

2013-05-08 Skryf nou in vir ons Moedersdag kompetisie en wen twee kookboeke - een vir jou en een vir jou ma!

And the winner of Confessions of a Hungry Woman is ...

2013-05-06 We asked you, our readers, to tell us where you’ve had your best meal and our mouths were watering by the time we’d read through the comments!

Jou ergste ervarings by die dokter – wenner aangekondig!

2013-04-30 LitNet het jou uitgenooi om vir ons jou ergste dokter-stories te vertel deur kommentaar te lewer. Ronel Gill het die kompetisie gewen. Baie geluk, Ronel!

Hier is die wenners van Luna Paige se Storielied-DVD

2013-04-24 Toe Luna Paige met Chrizane van Zyl oor liedjieskryf en haar Storielied-DVD gesels het, het ons besluit om julle die kans te gee om 'n Afrikaanse verhaal voor te stel wat Luna in 'n storielied kan omskep.

Hier is die wenner van Oskar en die Pienk Tannie

2013-04-17  Die wenner van hierdie week se Twitter-kompetisie is ...

Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-10

Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.


Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Chrizane Geldenhuys, Luna Paige 2013-04-10 Luna Paige voer meer as een toertjie in haar mou, terwyl sy verskeie balle juggle en sommer ook op haar kop staan. Chrizane van Zyl het oor meer as een koppie koffie by die sangeres gaan hoor waarmee sy tans besig is.

Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie

Naòmi Morgan, Naomi Meyer 2013-04-10 Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir 'n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir 'n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.

Hier is die wenner van Benny Lindelauf en Annalise Wiid se boeke

2013-04-10 Lewer kommentaar op LitNet en wen elke week 'n boek!

Hier is die wenner van Brand Pretorius en Francois Bloemhof se boeke

2013-04-05  Hier is die wenner van verlede week se kommentaar-kompetisie ... 

Wen boeke met komplimente van Lux Verbi en Protea Boekhuis

2013-04-03 Lewer kommentaar op LitNet en wen Benny Lindelauf se Nege Oop Arms (vertaal deur Daniel Hugo) en Annalise Wiid se Driveway Divatjie met komplimente van Protea Boekhuis en Lux Verbi.

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke!

2013-03-27 Lewer kommentaar op LitNet en wen Francois Bloemhof se Hospitaaltyd en Brand Pretorius se Aan die stuur met komplimente van Human & Rousseau en Tafelberg-Uitgewers.

Hier is die wenner van Kos in 'n kits vir volgehoue energie

2013-03-27 Hierdie week se wenner van die Kos in 'n kits vir volgehoue energie met komplimente van Human & Rousseau is: Cathy Kotze. Baie geluk!

Hier is die wenner van Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap

2013-03-20 En hierdie week se wenner van die Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap is..

Wen Kos in 'n kits vir volgehoue energie

2013-03-20 Lewer kommentaar op LitNet en wen Kos in 'n kits vir volgehoue energie met komplimente van Tafelberg-Uitgewers.

Lewer kommentaar op LitNet en wen Huisgenoot wenresepte stap-vir-stap

2013-03-13 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 14 Maart 2013 tot 20 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.

Hier is die wenner van Die Uitsonderlike Snowflake Versameling

2013-03-13 En hierdie week se wenner van Die Uitsonderlike Snowflake Versameling deur Heilie Pienaar is: Perdebytjie. Baie geluk!
Top