Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
Naomi Meyer2012-07-03Vertel ons hier by LitNet van jou gunsteling stories, skryfwerk of skrywers. Jou eie skryfwerk kan ook wen. As jy die lekkerste brief skryf en iemand anders sê hulle hou die meeste van jou skrywe, kan jy en jou skrywe hand-aan-hand wegstap met die prys.
2012-06-21Besing die blomtuine van Bloemfontein of die verkeersligte in Ventersdorp. Komponeer 'n kwatryn oor Kerkplein of beskryf die bome in Benoni. LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie.
2012-06-20It’s time to get out from under the blanket, put down that mug of hot chocolate and instead warm yourself with the thought of all the magnificent books that will be on sale at this year’s Exclusive Books Winter Sale.
Fanie Viljoen2012-06-05"Ek het voor tienuur die oggend ’n hele blok donkersjokolade in, en dis dalk die perfekte manier om jou kop aan die gang te kry en te dink aan die bittersoet verleiding van ruimtewesens en Vreemde Vlieënde Vaartuie ..." Leer by Fanie Viljoen oor hoe om ’n wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf.
2012-06-01LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!
Riekus van der Westhuizen2012-05-24"Ek is lief vir jou. Ons het beide keuses gemaak voor ons paaie gekruis het. Keuses wat ons moes uitleef. Want ons het belowe."
2012-05-17LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.
2012-05-11Die 2012 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 14 September tydens ’n prestigegeleentheid toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 6 Junie 2012.