Wen

Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.

 

Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.

Picador-lokteks: Ockert du Preez

Ockert J du Preez 2012-05-03 'n Lokteks vir ons denkbeeldige boek deur Ockert du Preez. 

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell 2

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for All the Pretty Horses

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell 3

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for To Kill a Mockingbird

Picador-voorblad: Ingrid Brunkhorst Hurrell 4

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell se voorblad vir Ingrid Jonker se Kantelson

Picador cover: Marelise Jacobs

Marelise Jacobs 2012-05-02 Marelise Jacobs designs a cover for Catch 22

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for Wuthering Heights

Picador-voorblad: Ingrid Brunkhorst Hurrell 1

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-04-26  

Picador-voorblad: Ingrid Brunkhorst Hurrell 2

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-04-26  

Picador-voorblad: Ingrid Brunkhorst Hurrell 3

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-04-26  

Picador-lokteks: Tisha Steyn

Tisha Steyn 2012-04-26 'n Lokteks vir ons fiktiewe boek se agterblad, deur Tisha Steyn. 

Picador cover: Monique Prinsloo

Monique Prinsloo 2012-04-25 Monique Prinsloo designs a new cover for Emma Donoghue's Room.

Picador 40ste-herdenking-kompetisie: Skryf 'n lokteks of ontwerp 'n boekomslag. Wenners aangekondig!

2012-04-20 Om hul 40ste herdenking te vier het Picador 15 van hulle klassieke titels laat herontwerp om ’n pragtige versamelbare stel te vorm. LitNet het twee van hierdie stelle Picador Classics om weg te gee.  

Protea-weggee: Kinderboeke. Wenner aangekondig!

2012-04-20 Maak jou kinders van kindsbeen af verlief op boeklees met hierdie boekpakkie geskenk deur Protea Boekhuis.

Lux Verbi-weggee: Boeke vir die gesin – wenner aangekondig

2012-04-20 Lux Verbi verryk jou gesin se geesteslewe met pragtige weggeeboeke.

Lapa-weggee: raak knus vir die winter wat voorlê. Wenner aangekondig!

LAPA Uitgewers 2012-04-20 Raak knus vir die winter wat voorlê met Lapa Uitgewers se warm weggeeboeke.

Picador 40th anniversary competition: Write a jacket blurb or design a book cover. Winners announced!

2012-04-20 To celebrate their 40th anniversary, Picador had a set of 15 classic titles redesigned to form a beautiful, collectable set. LitNet is giving away two complete sets of redesigned Picador Classics. 

Wen ’n eksemplaar van Kruitvat, ’n splinternuwe e-boek: Wenners aangekondig

2012-04-11 Drie LitNet-lesers wen elk 'n eksemplaar van Kruitvat vir hul e-lesers.

Red die wêreld teen 13 April: wenner aangekondig

2012-03-30 LitNet het jou genooi om jou "volhoubaarheidswenke" teen 13 April 2012 vir ons te stuur. Een gelukkige deelnemer het ’n lekker boekpakkie gewen!

LitNet-blokraai: Wenner aangekondig

2012-03-22 Is jy ’n superblokraaier? Voltooi LitNet se lekker blokraai en jy kan ’n heerlike prys wen: die Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek! Hierdie verbeterde, herbewerkte uitgawe is elke blokraaier se droom, met die antwoorde op byna 155 000 leidrade.

Draaksprokie-kompetisie: Nog ’n wenner aangekondig

2012-03-16 Die tweede wenner van die kompetisie Maritza du Preez met haar sprokie "Kwartmaan".
Top