Wen
Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
Protea-weggee: Kinderboeke. Wenner aangekondig!
2012-04-20 Maak jou kinders van kindsbeen af verlief op boeklees met hierdie boekpakkie geskenk deur Protea Boekhuis.Lux Verbi-weggee: Boeke vir die gesin – wenner aangekondig
2012-04-20 Lux Verbi verryk jou gesin se geesteslewe met pragtige weggeeboeke.Lapa-weggee: raak knus vir die winter wat voorlê. Wenner aangekondig!
2012-04-20 Raak knus vir die winter wat voorlê met Lapa Uitgewers se warm weggeeboeke.Wen ’n eksemplaar van Kruitvat, ’n splinternuwe e-boek: Wenners aangekondig
2012-04-11 Drie LitNet-lesers wen elk 'n eksemplaar van Kruitvat vir hul e-lesers.Red die wêreld teen 13 April: wenner aangekondig
2012-03-30 LitNet het jou genooi om jou "volhoubaarheidswenke" teen 13 April 2012 vir ons te stuur. Een gelukkige deelnemer het ’n lekker boekpakkie gewen!LitNet-blokraai: Wenner aangekondig
2012-03-22 Is jy ’n superblokraaier? Voltooi LitNet se lekker blokraai en jy kan ’n heerlike prys wen: die Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek! Hierdie verbeterde, herbewerkte uitgawe is elke blokraaier se droom, met die antwoorde op byna 155 000 leidrade.Draaksprokie-kompetisie: Nog ’n wenner aangekondig
2012-03-16 Die tweede wenner van die kompetisie Maritza du Preez met haar sprokie "Kwartmaan".Wen groot vir die kleinspan met Human & Rousseau: Wenner bekend
2012-03-01 Wen twee kinderboeke van Human & Rousseau, Die groot storieverteller slaaptydboek en Klein Kook & Geniet.Film-kompetisie: Skryf ’n resensie van ’n Oscar-gehalte film
2012-02-29 Aandag alle fliekvlooie! Vanjaar se Oscar-toekennings is so pas bekendgemaak en LitNet vang filmgees deur ons lesers uit te nooi om ’n resensie van ’n goeie film te skryf.Film Competition: Write a review of an Oscar-worthy film
2012-02-29 Attention all cinephiles! This year's Academy Awards have just been announced and LitNet is catching Oscar Fever by inviting our readers to submit a review of a memorable film.Win with Sing’it
2012-02-21 Want to win R500? Simply comment on your favourite Sing ’it song!PS Check back here every week for more competitions and giveaways.
Wen met die Woordfees
2012-02-16 LitNet-lesers staan 'n kans om dubbelkaartjies vir elk van die volgende produksies te wen.Raak romanties met LAPA, Satyn en Tafelberg Uitgewers: Wenner bekend
2012-02-14 Daar is iets in die lug: ’n lugpospakkie met drie boeke vol van die romanse wat in die regte lewe kortkom. En dis dalk net op pad na jou toe!Mankepank en ander verse: Wenner bekend
2012-02-14 Alet Oosthuysen is die gelukkige wenner van ’n kopie van Mankepank en ander verse deur Diek Grobler en Antjie Krog.PoësieNet-kompetisie: Vertaal of herskryf Hughes, Plath of Ginsberg
2012-02-09 LitNet PoësieNet gee twee interessante boeke weg, met komplimente van Exclusive Books: The Letters of Allen Ginsberg en The Ballad of Sylvia and Ted.Wen met LAPA Uitgewers: Wenner bekend
2012-02-02 LAPA Uitgewers gee ’n eksemplaar van Isabelle deur Chanette Paul en Huis van die wind deur Sophia Kapp.Wen groot met Protea Uitgewers: Wenner bekend
2012-02-02 Protea Uitgewers gee drie lekkerleesboekies weg.Exclusive Books Summer Sale: Winners announced
2012-01-25 The Exclusive Books Summer Sale starts nationwide on Friday 27th January. It’s the perfect opportunity to snap up books that you have always wanted and choose your favourite read to unwind with.Skryf 'n draak-sprokie en wen: Wenner aangekondig
2012-01-25 LitNet nooi jou om ’n kort sprokie te skryf waarin ’n draak voorkom.Win with Kwela Books: Winner announced
2012-01-09Kwela Books recently published the much acclaimed The Lazarus Effect by HJ Golakai and you could be the winner of your very own copy!