Wen

Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.

 

Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.

US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings

2014-12-05 Wat moet die naam van die US Woordfees se feeskoerant wees? Lees hier die inskrywings.

Skryfkompetisie: Liefde op papier – wenners aangekondig!

2014-12-02 Die wenners van hierdie skryfkompetisie is aangekondig. En hulle is ...

Wen vyf dubbelkaartjies na US Woordfees 2015!

US Woordfees 2014-12-02 US Woordfees 2015 gaan vir die eerste keer 'n eie feeskoerant hê! Maar wat moet die naam wees? As jou voorstel gekies word, kan jy vyf dubbelkaartjies na vertonings van jou keuse wen.

Skryfkompetisie: Beeld Afrikaans uit

2014-11-05 Lees Izak van Rensburg se wengedigte in hierdie kompetisie.

Skryfkompetisie: Beeld Afrikaans uit

2014-10-01  Dra jou deel tot ons taalerfenis by deur Afrikaans met woorde uit te beeld.

Balbesit – oor sport, mag, kleur en manlikheid

Naomi Meyer, De Klerk Oelofse, Kyle Seconna, Andile Vellem 2014-06-11 "As jy wil wen, moet jy balbesit  hê." Drie akteurs in dié toneelstuk praat oor hoe ernstig rugby kan raak.

Wen met jou nuutskepping vir "keynote"

2014-05-28 Het jy 'n Afrikaanse nuutskepping vir "keynote"? 

Shofar Band’s valiant new sound

Zama Sigasa 2014-04-24 “We won’t be afraid because the battle is the Lord’s and not ours.”

Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!

2014-01-24 Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Elza Smal

Elza Smal 2013-12-05 Vanaand, spinnekop verlange my gedagtes tot flenters.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Juanita

Juanita 2013-12-04 Dis al manier hoe ek kan dink om hierdie brief aan jou te rig, want jy was beslis my alles. Nou smeek ek die antwoord tot een vraag: hoe is ek veronderstel om sonder jou te lewe?

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: E Basson

E Basson 2013-12-04 Ek hoop dit is okay dat ek vir jou die brief skryf. Hoe gaan dit nog met jou?

Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013: Wenner aangekondig!

2013-12-02 Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. LitNet-lesers het laat weet wat hulle dink die Suid-Afrikaanse woord van die jaar behoort te wees. Die wenner ontvang R3 000 en haar naam is nou bekend ...

Wen Irma Joubert se Tolbos en Deon Meyer se Kobra saam met CNA en LitNet!

2013-11-27 Die wenners van hierdie kompetisie is pas aangekondig. Twee gelukkige lesers ontvang elk dié twee boeke met komplimente van CNA. En die gelukkige wenners is ...

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Daleen Venter

Daleen Venter 2013-11-26 Wanneer ek terug dink aan ons tyd saam weet ek dit was die gekste tyd van my lewe.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Barend van der Merwe

Barend van der Merwe 2013-11-25 Jy was my prinses wat ek op my hande kon dra en vir wie ek twyfelagtige verse kon skryf ‘op versoek’, al was dit ook net op versoek van een mens: jy.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Trix

Trix 2013-11-25 Wanneer ek aan jou dink, voel ek steeds jou vel teen my wang waar ek met my kop in die holte van jou nek lê.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Jeanette Schreuder

Jeanette Schreuder 2013-11-25 Soos die Namib-woestyn en die weskus se branders mekaar ontmoet, so het ons ook mekaar eens op ’n tyd leer ken.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Ben Viljoen

Ben Viljoen 2013-11-25 Ons liefde het gewag soos ’n brandoffer op ’n altaar, maar onderwyl ons gestaan en talm het met die fakkel in ons hand, het nagdiewe die hout van die brandstapel weggedra en ons met net die koue klipblad gelaat.
Top