Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Haar naam is Ragel: 'n resensie

JB Roux 2013-09-23 "Haar naam is Ragel slaag as storieboek én as ’n Christelike roman, een wat nie te ver vir oorsese eweknieë (wat gereeld in Afrikaans vertaal word) hoef terug te staan nie."

The Imbewu Trust is proud to announce a new winning formula in its SCrIBE Script writing Competition

2013-09-20 After assigning the top three scripts to the SCrIBE panel of judges, it was realized that the development potential in all of the scripts was being undervalued. With this in mind the Imbewu Trust has decided to stage 3 nights of prepared readings of the top three scripts, at the Theatre arts Admin Collective in Observatory in October.  

Cape Town City Ballet: Pas de Deux

2013-09-20 Cape Town City Ballet: Pas de Deux at the Artscape Theatre, 26 - 28 September 2013.

Kalk Bay Books book launch: For the Mercy of Water

2013-09-20 Penguin Books and Kalk Bay Books take pleasure in inviting you to the book launch of <em>For the Mercy of Water</em> on 26 September 2013. 

Digbundel deur Pirow Bekker bekendgestel

2013-09-20 Jy word genooi na 'n boekbekendstelling van Pirow Bekker op 2 Oktober 2013.

’n Intieme aand met Johnny Clegg is onvergeetlik

Maryke Roberts 2013-09-19 "Dis nie net ’n reis oor drie dekades vir Johnny Clegg nie, dis ’n reis vir Suid-Afrika, ’n persoonlike reis vir elkeen wat die vertoning gaan kyk. ’n Introspeksie oor hoe ver ons gekom het sedert 1994 en hoeveel ons nog het om van mekaar se kulture te leer."

Wie is Walkie Talkie?

HemelBesem, Toast Coetzer, Réney Warrington 2013-09-19 "’n Outlet vir drie ouens wat baie common ground tussen hulle het wat die kuns en perspektief betref (en baardstyl)."

‘n Onvergelyklike kultuurvate

Amanda Botha 2013-09-19 "Een van die belangrikste publikasies wat ’n beeld van Kaapstad en omgewing van die 1960’s vaslê, het pas verskyn in die besonder goedversorgde fotoboek, Cape Town: Memories of the ’60s van die meesterfotograaf Günther Komnick."

Aardklop: Rina Hugo en Zanne Stapelberg in ATKV-musiekproduksie

2013-09-19 AMEN vind binnekort by Aardklop plaas en gehore kan uitsien na vertolkings van onder andere die bekende "Magaliesburgse Aandlied", Mozart se "Laudate Dominum", "Bring Him Home" uit Les Misérables en selfs Madonna se "Like a Prayer".

Westhuizen Piano Duo

Ina van Rooyen 2013-09-18 The Westhuizen duo, consisting of pianists Pierre and Sophié van der Westhuizen, will perform in the ZK Matthews Great Hall at Unisa on Sunday 22 September at 16:00.

Clover Aardklop 2013: Louise Pieterse oor haar Onderro(c)k-uitstalling

Henry Cloete 2013-09-18 "Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."

Tuin van die Digters in volle bloei

Gerdus Senekal 2013-09-18 Al wou die Kaapse weer nie altyd saamwerk nie, het die onlangse Tuin van die Digters in Wellington vir 'n lewensbevestigende kunslente gesorg.

Fokusberoep: Towenaar

Geon Nel, Naomi Meyer 2013-09-18 Al ooit oorweeg om vir jou kruideniersware te betaal met geld wat jy verdien het deur 'n towenaar te wees? Abrakadabra: Hier is 'n onderhoud met een.

Laurie Levine: "This album feels like a definite shift ..."

Henry Cloete 2013-09-17 "There is no reaching a plateau when it comes to the big stuff of the heart. There is only the knowledge that it all comes around again and again ..."

Introdans presents Superstars – everything you need in a short and powerful package

Ed Campbell 2013-09-17 "The pace and technical prowess gradually increase to deliver a powerful and passionate finale, ending a performance which is short, yet diverse with mixed tones and truly varied styles. This manages to captivate me as a dance-dummy from beginning to end, and Introdans’s promise actually seems rather modest in retrospect."

Clover Aardklop 2013: macbeth.slapeloos

Marthinus Basson, Naomi Meyer 2013-09-17 Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.

Clover Aardklop 2013: Mike van Graan gesels oor Gevalle engel

Réney Warrington, Mike van Graan 2013-09-17 Gevalle engel is ’n spanningsvolle menslike drama. Reney Warrington gesels met skrywer Mike van Graan.

Open Book Festival 2013: The Ghost-Eater and other stories

Monique Mortlock 2013-09-17 "The Ghost-Eater and other stories is a collection of 31 short stories from different writers who all took part in a creative writing workshop at the University of the Western Cape (UWC) with the compiler of the book, Diane Awerbuck, last year."

Fotoblad: Tuin van die Digters 2013

Amanda Botha 2013-09-17 Amanda Botha en Gerdus Senekal deel hulle foto's van die Tuin van die Digters 2013 met LitNet. 

Umuzi Fiction: Giveaway – winner announced

2013-09-17 Umuzi is pleased to announce a fiction giveaway on LitNet. A lucky reader can win three books published by Umuzi. The winner of the competition is Nadia Taljaard. Congratulations, Nadia!
Top