Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Resensie: Elysium word hoog aanbeveel

Suzette Myburgh 2013-08-29 Neill Blomkamp doen dit weer! Met District 9 het die fliekwêreld behoorlik kennis geneem van hierdie Suid-Afrikaans gebore regisseur, en Elysium behoort sy reputasie finaal te vestig.

Die Deleen Bekkerprys vir die beste TV-draaiboek of Rolprent-draaiboek in Afrikaans

2013-08-29 Die prys wat uit R50 000 kontant en 'n 9 kt goue medalje bestaan, word toegeken aan die beste draaiboek wat in die voorafgaande twee jaar gebeeldsend is (in die geval van die TV-draaiboek) of vertoon is (in die geval van 'n Afrikaanse rolprent-draaiboek).

Invitation/Uitnodiging: Into the Hitherto Unknown - Van Riebeeck Society/-Vereniging 2013

2013-08-29 Protea Bookshop, Rondebosch and the Van Riebeeck Society take great pleasure in inviting you to the public launch of the Society’s 2013 publication, Into the Hitherto Unknown: Ensign Beutler’s Expedition to the Eastern Cape in 1752, edited by Hazel Crampton, Jeff Peires and Carl Vernon.

Arno Carstens Unplugged - Die Boer

2013-08-28 Arno Carstens will tour the South African Coast with his eclectic alternative rock brand during the month of September 2013, at venues in the Western & Eastern Cape and KwaZulu Natal as part of the annual Arno Carstens Unplugged series that will include popular tracks from Arno's solo career.

Ses Snare sing slegs Afrikaans by Clover Aardklop 2013

Naomi Bruwer 2013-08-28 "Ons speel die musiek waarvan ons hou, verwerk dit vir ses stemme en ses akoestiese kitare en laat dit heel anders klink." Naomi Bruwer gesels met Giep van Zyl oor Ses Snare se musiekproduksie by Clover Aardklop 2013.

Adam Small hy kô Wellington toe

2013-08-28 Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September die Tuin van Digters-fees in Wellington aan. Adam Small, een van die besonderse digtersname op die program, keer terug na sy geboortedorp om van sy gedigte uit sy nuutste bundel, Klawerjas, voor te lees.

Die Afrikaanse Woord word tagtig

Jean Oosthuizen 2013-08-28 "Dit kan vertroosting of ontnugtering bring. Dit spreek van humor, liefde en genade, maar ook  van hartseer, oorloë en wreedhede. Vir sommige is dit heilig en ander noem dit ’n sprokiesboek. Die Bybel, die mees gelese maar sonder twyfel ook die mees omstrede boek, vier dié week sy tagtigste verjaarsdag in Afrikaans."

Lyric writing workshops with Luna Paige, Hunter Kennedy and Koos Kombuis

2013-08-27 Come and learn to write lyrics from the best of the best! Luna Paige, Hunter Kennedy and Koos Kombuis will be sharing their lyric writing tips, you will get a comprehensive songwriting manual and get to sit down with these artists to discuss your work. Limited seats available!

Jakob Marengo: Lest we forget – ’n musical

Aldo Behrens, Naomi Meyer 2013-08-27 "’n Halwe potsierlike Namatannie wie oor haar Siebie en haar man se afsterwe huil dat dit ’n teaterbelewenis word. Hulle huil my oë elke repetisie vol trane. Oorlat hulle so opreg oor hulle se hond huil – ’n oerhuil oor die eeue heen."

Bel Canto Ensemble se Lentedagkonsert by die Atterburyteater

Ina van Rooyen 2013-08-27 Mimi Coertse se jong operageselskap, the Bel Canto Ensemble, tree Sondag 1 September om 16:00 by die Atterburyteater in Lynnwoodweg, Pretoria op.  

Baroque music on Spring Day

Ina van Rooyen 2013-08-27 A concert dedicated to the Baroque composer Heinrich Schütz will take place in the ZK Matthews Great Hall at Unisa on Sunday 1 September at 16:00. 

Lenteblom by die kykNET Silwerskerm-fees 2013

Mauritz Grundling, Retha Louw, Naomi Meyer 2013-08-27 Lenteblom is meer as ’n film; dis gebaseer op ‘n reuse maatskaplike-impak-projek in landbou. Op 29 Augustus 2013 om 11h30 wys die vollengte-film by die kykNET Silwerskerm-fees.

Namibiese Woordfees 2013: Liefdesbriewe

2013-08-27 Die eenvoudige, maar ystersterke, teks van die dramaturg AR Gurney se Liefdesbriewe is ’n wenner, en het al wêreldwyd op die planke gekom, maar dit sal die eerste keer wees dat dit ’n Afrikaanse kleurtjie kry.

Open Book Festival 2013: Programme

2013-08-27 Open Book Festival 2013 takes place from 7 to 11 September 2013 at The Fugard Theatre in Cape Town. See the full programme here.

SLiP Presents: The InZync Poetry Sessions!

2013-08-27 The next InZync Poetry Session will be happening on Friday 30th August. This month the platform hosts Nathan Trantraal and Bulelani Zantsi. At this session the launch of SLiPnet's multilingual translation anthiology "Many tongues" will also take place.

Hartepad: Boekbekendstellingsgeleentheid

2013-08-27 Gerrit Rautenbach se kortverhaalbundel Hartepad is op 21 Augustus 2013 in Stellenbosch bekendgestel. Hy het met Johan Bakkes oor reiservaringe en skryf gesels.

Laudo Liebenberg: "Ons het ’n tawwe paar jaar gehad ..."

Henry Cloete 2013-08-26 "Nou 'self-managed' en 'independent', lyk die toekoms rooskleurig en met ’n skoon blaadjie kan óns die 'shots call' van wat volgende moet gebeur."
Top