Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2013-07-31 From the 31 July until 31 August, mystery, murder and mayhem will rule supreme at Exclusive Books during Crime Month. This literary crime spree will kick offwith the annual The Bloody Book Week celebration, brought to you by Jenny Crwys-Williams and Associates from 31 July to 4 August in Johannesburg.
2013-07-29“Vir die oueres gaan dit ‘n jol wees, vir jongeres ‘n goeie leerskool oor ‘n groep wat die wêreld se musiek vir altyd verander het”. So het resensent Ilza Roggeband Ses Snare in Yellow Submarine in die SPAT Feeskoerant tydens Aardklop 2012 beskryf.
Ina van Rooyen2013-07-29The Unisa Music Foundation is proud to announce that the First Unisa International Flute and Clarinet Competition is scheduled to take place from 2 to 15 February 2014.
2013-07-29Day-visitors to the fourth annual Schreiner: Karoo Writers’ Festival (Cradock, 8 to 10 August 2013) have the choice of two varied programmes that both include teas and memorable lunches.
Naomi Meyer, Lisa Antrobus2013-07-29The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.
2013-07-29Moenie die geleentheid misloop om vier van NB-Uitgewers se top-vroueskrywers te ontmoet nie! Wilna Adriaanse, Jeanne Els, Karin Brynard en Jacqueline Leuvennink gesels op 10 Augustus oor hul skryfwerk op die 2013 Kunstekaap Vroue/Lettere-kunstefees. Bring jou vriendinne saam en kom drink ’n glas wyn, gesels met die skrywers en wees deel van hierdie uitsonderlike geleentheid.
2013-07-26The Unisa Music Foundation is proud to announce that the First Unisa International Flute and Clarinet Competition is scheduled to take place from 2 to 15 February 2014.
Koos Kombuis, Stef Bos2013-07-26Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."
2013-07-26Die plaaslike musieklandskap is op die randjie van 'n revolusie, te danke aan Johan Oberholzer and Wilmaré Rautenbach, twee ongelooflike sanger/liedjieskrywers. Saam is hulle HULLE, die nuwe gesig van oorspronklike Afrikaanse pop, wat met net een enkelspeler al klaar nuwe lewe in trefferlyste regoor die land geblaas het.
2013-07-26Vlooi, Biebie en Kalla is oppad na ‘n kostuumpartytjie as die towersleutel begin gloei en skielik bevind hulle, hul in ‘n klein bootjie met ‘n ou, getekende kaart en die avontuur begin...
2013-07-26Whereas most medical disciplines regard death as the enemy to be fought or delayed at any cost, for others it is only the beginning. Forensic Pathology, a branch of medicine that takes its name from the Latin forçnsis (meaning “before the forum”), is as old as the Roman Forum where criminal cases were decided through public presentations and debate.
2013-07-26Kom geniet ‘n Poeding, port en poësie-aand met drie gewilde Afrikaanse kunstenaars op Woensdag 14 Augustus, Taaldag, in die Paarl. Dit word aangebied deur die Wynland Dameskring in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en –monument.
Mervyn Eloff, Naomi Meyer2013-07-25On 25 July 1993 a shooting was carried out at the St James Church in Cape Town. Twenty years on, Naomi Meyer speaks to the rector, Mervyn Eloff.
2013-07-25Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter, dr. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.
Ina van Rooyen2013-07-24The Italian pianist Silvia Belfiore has a special infinity for New Music. She will perform a special programme focussing on music by African composers on Sunday 28 July at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall at Unisa.
Albert Maritz2013-07-24"Die polisievrou hier noem hulle Fokof, soos ek die geslepe klein pa-se-failure wat ek ken, op sy van noem. Jy sê sy van, maar spoeg dit uit."