Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Elke dogter het 'n ma, 'n gesprek deur Johann Nel

2013-07-19 Madeleine Volschenk so debuutroman Elke dogter het 'n ma is een oor 'n eksentriese familie.

The Sunday Times Literary Awards 2013

2013-07-19 Female writers stole the show at the 2013 Sunday Times Literary Awards, presented in association with CNA, this weekend.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Musiek en dans

2013-07-18 Van dawerende musiekkonserte en eiesoortige musiekteater tot uitstaande klassieke musiek en intieme dansproduksies vorm deel van vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Kuns, kinders, kos en kortflieks

2013-07-18 Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe is vanjaar die feeskunstenaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word, met die tema van landskap en omgewing wat ook in verskeie ander uitstallings verken word.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Toneel

2013-07-18 Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.

Clover Aardklop 2013 – Program

2013-07-18 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.

Dynamic acting duo create magical storytelling in Hayani

2013-07-18 Hot on the heels of its recent success at the National Schools Festival in Grahamstown, the bold and energetic play about the meaning of home Hayani, starring the hot young talents of Atandwa Kani and Nat Ramabulana, moves into the Baxter Golden Arrow Studio from 8 to 31 August at 7pm nightly.

Gian Groen by die Boer

2013-07-18 Die sanger en liedjieskrywer, Gian Groen, kom maak weer 14 Augustus 2013 ‘n draai op die Boer se verhoog met sy band.

HSRC looking for research trainees

2013-07-18 The HSRC is offering a salaried PhD internship, based in Pretoria, Durban, or Cape Town. Applications close 26 July,

Resensie: Die laaste tango

Suzette Myburgh 2013-07-17 "Die fliek begin met ’n aksietoneel: De Wet (Louw Venter), ’n speurder van die Valke, trek uiteindelik ’n reeksmoordenaar (Stian Bam) vas, maar hy verloor kop en slaan die man tot in die hospitaal."

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Jacelize de Waal, JB Roux 2013-07-16 “Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel."

Vryfees 2013: Vuilspel-bekendstelling

Danila Liebenberg 2013-07-15 Bettina Wyngaard (middel) het op Dinsdagaand, 9 Julie 2013, by NALN opgetree as deel van die boekeprogram van vanjaar se Vryfees.

Legendariese pianis David Helfgott kondig laaste SA toer aan, Farewell, South Africa!

2013-07-15 Die legendariese pianis David Helfgott, wat duisende aanhangers regoor die wêreld het, het sy finale konserttoer na Suid-Afrika bekend gemaak.

Last chance to see Dame Janet Suzman in Lara Foot’s highly acclaimed Solomon and Marion

2013-07-15 Following a hugely successful run in Johannesburg, Dame Janet Suzman and Khayalethu Anthony return home to the Baxter Theatre Centre to reprise their roles in Lara Foot’s award-winning play Solomon and Marion for 11 performances only from 10 to 20 July at 7pm, before heading off to the Edinburgh Festival.

Ver van Hier, 'n splinternuwe hartstogtelike musiekspel

2013-07-15 Ver van hier – ‘n liefdesverhaal van afstand en ongekende verlange.

Nuwe acappella musiekblyspel, A Town Called Fokol Lutho

2013-07-15 'n Nuwe a cappella musiekkomedie sal van 12 Julie tot 10 Augustus by die Kalkbaai-teater te sien wees, pas ná die première by die Nasionale Kunstefees in Grahamastad.

Internasionale Sterre in Slapende Skoonheid van Kaapse Stadsballet

2013-07-15 Twee internasionale balletsterre van The Royal Ballet in Covent Garden, London sal in die Kaapse Stadsballet se produksie van Die Slapende Skoonheid, wat van 10-18 Augustus by Kunstekaap aangebied word, optree. Hierdie opwindende aankondiging is pas deur prof. Elizabeth Triegaardt, die uitvoerende direkteur van die KSB gemaak.

The Chester Missing Roadshow

2013-07-15 Chester Missing is the world’s first political analyst puppet, on a mission to get South Africans laughing at people with power. After a sold out run in Johannesburg he’s bringing his cutting edge social satire, The Chester Missing Roadshow back to Cape Town’s Baxter Theatre by popular demand, for a limited season from 23 July to 3 August 2013.

Dan Patlansky launches first acoustic album, Wooden Thoughts

2013-07-15 In only a little over a decade on the music scene, Dan Patlansky has become one of the busiest and most respected blues artists to ever come out of South Africa.

Top SA artist Simon Stone at Standard Bank Gallery

2013-07-15 A Retrospective Exhibition is the first comprehensive review of the career of one of South Africa’s foremost artists, Simon Stone (b. 1952). Jointly organised by the Stellenbosch Modern and Contemporary Art Gallery (SMAC) and the Standard Bank Gallery, the exhibition spans 35 years of Stone’s work, from 1978 – 2013, and includes a selection of his most definitive paintings.
Top