Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

My name is Rachel Corrie: A brave play which evokes conversation

Renata Redelinghuys 2013-07-03 Kate Liquorish is phenomenal in her role as Rachel Corrie and takes the audience on a journey right from the start.

2 X Beckett: A huge disappointment

Renata Redelinghuys 2013-07-03 Beckett certainly does not require much action on stage, but complete vocal agility is non-negotiable.

SACM Winter Classics: A promising revival for a new generation

Ed Campbell 2013-07-02 "The aim of this series of four performances, performed every Tuesday from 18 June until 9 July 2013, is to create a lighter atmosphere that is indeed more accessible for a younger audience."

Amanda Strydom in State of the Heart (20 jaar later)

2013-07-02  “State of the Heart” het die Dalro en Showtime toekennings gewen vir Beste Kabaret en Kabaret van die Jaar in 1994 en sy voer dit steeds op publieke aanvraag op.

Song for Marion: Die beleënheid van ouderdom

Suzette Myburgh 2013-07-02 "Marion is sterwend aan kanker, maar sy leef steeds vir alles wat elke dag bied, veral vir die sanggroep oues onder leiding van die jong onderwyseres Elizabeth." 

Rainbow Scars: Die seer van Suid-Afrika

Emma Kotze 2013-07-02 Soos wat die titel voorstel, bespreek die produksie die dinge waaroor daar te min gepraat word: dit wat beseer, vermink en verlore gaan in Suid-Afrika se “reënboog”-bestaan.

Book launch: Apocalypse Now Now by Charlie Human

2013-07-02 Umuzi and The Book Lounge invite you to the launch of Apocalypse Now Now by Charlie Human

Janelle Visagie by die Dasjesdrift Teaterhuis

2013-07-01 Janelle Visagie is 'n briljante sopraan wat al benoem was vir 'n KANNA toekenning vir die beste klassieke produksie en nou deel is van die KANNA-bekroonde groep The South African Sopranos.

Vuleka-kunskompetisie/art competition 2013

2013-07-01 There is R20 000 and other merit prizes up for grabs in this year's Vuleka art competition.

Book launch: Dirt Busters

2013-07-01 Tafelberg invites you to the launch of Dirt Busters. A Guide to Adventure Motorbiking.

Cool stuff: July 2013

Réney Warrington 2013-07-01 Reney Warrington's eagle eye spots some awesome new movies, TV series, art and literature well worth checking out this July.

Van Coke Cartel @ die Boer Theatre Restaurant

2013-06-27  Van Coke Cartel @ die Boer Theatre Restaurant
13 July at 20:00
Tickets are R100
To book phone: 021 979 1911/ 0834060111

Swiss performance artist Yann Marussich bleeds blue at GIPCA

2013-06-27  The Gordon Institute for Performing and Creative Arts (GIPCA), in partnership with Pro Helvetia, will host a performance of Bleu Remix by award-winning Swiss choreographer and performance artist, Yann Marussich, on 9 July at Hiddingh Hall. The performance will be followed by a presentation and staged conversation with writer Alex Dodd.

McGregor Gedigtefees: Foto’s

Marlene Malan 2013-06-27 Marlene Malan het die McGregor Gedigtefees van 21 tot 23 Junie 2013 kamera-in-die-hand bygewoon en vir LitNet foto's gestuur.

Boekbekendstelling: Marzanne Leroux-van der Boon se Kavod Adonai

2013-06-27 Lux Verbi en JUIG! nooi jou na die bekendstelling van Kavod Adonai, die vrese van die Here.

Teerpad-konfrontasie

Trienie 2013-06-27 Vanoggend kliek ek weer deur foto's geneem in die Kruger tydens 'n vorige vakansie. Skielik is die konfrontasie weer voor oog. Die van leeu en buffel.

Helena Hettema by Die Boer Restaurant Teater

2013-06-27 Helena Hettema, bekroonde kabaretkunstenaar, is weer by Die Boer Restaurant Teater in Durbanville met ‘n winteroptrede met liedjies uit haar jongste CD, haar 11de, die gewilde, Rooiwynliefde op 17 Julie 2013 wat met lof ontvang is.

Mathys Roets by die Boer Restaurant teater in Durbanville

2013-06-27 Mathys Roets se Iemand soos jy by die Boer Restaurant teater in Durbanville

Resensie: Amour

Suzette Myburgh 2013-06-26 In hierdie film sny hy die kwessie van lewe en dood tot op die been oop sodat jy magteloos daarvoor staan. Op so ’n manier dat die titel, Liefde, die hele kosmos van ’n huweliksverhouding omvat.

Indrukke van die McGregor Gedigtefees 2013

Naomi Meyer 2013-06-26 'n Paar betrokkenes by vanjaar se fees deel hul herinneringe.
Top